De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybel Ongelukke.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybel Ongelukke."— Transcript van de presentatie:

1 Bybel Ongelukke

2 Instruksie Daar is heelwat ongelukke in die Bybel, baie waarvan julle nie weet nie, of waarvan julle dalk vergeet het. Ons gaan vir julle ‘n paar leidrade gee om julle te help.

3 1 Leidraad 1 Jakob Genesis 32:24,25

4 1) Jakob se heupbeen is deur 'n Engel uit lit geslaan.
Genesis 32:24, 25

5 2 Leidraad 2 Bileam Numeri 22:25

6 2)Toe Bileam se donkie die engel van die Here sien, skuur die donkie teen die muur en druk Bileam se voet daarteen vas. Numeri 22:25

7 Koning Abimeleg 2 Samuel 11:21
3 Leidraad 3 Koning Abimeleg 2 Samuel 11:21

8 3) Koning Abimeleg is deur ‘n vrou met ‘n meulsteun doodgegooi.
2 Samuel 11:21

9 Koning Salomo 1 Konings 3:16-19
4 Leidraad 4 Koning Salomo 1 Konings 3:16-19

10 4) Koning Salomo moes uitspraak lewer oor ‘n saak waar ‘n vrou haar baba doogelê het.

11 5 Leidraad 5 Mefiboset 2 Samuel 4:4

12 5) Mefiboset, ‘n 5 jarige seun was lam nadat sy oppasser hom laat val het.
2 Samuel 4:4

13 6 Leidraad 6 Job Job 1:2 en Job 1:19

14 6) Job se 10 kinders is dood nadat die gebou waarin hulle was op hulle ingeval het.

15 7 Leidraad 7 Absalom 2 Samuel 18:19

16 7) Absalom se hare het in ‘n terpentynboom vasgehaak.
2 Samuel 18:9

17 8 Leidraad 8 Eli 2 Samuel 4:13, 18

18 8) Eli het sy nek gebreek toe hy van sy stoel afval het.
1 Samuel 4:13, 18

19 9 Leidraad 9 Paulus Handelinge 28:3

20 9) Paulus is deur ‘n slang gebyt toe hy hout op die vuur gegooi het, en niks oorgekom nie.
Hand 28:3

21 10 Leidraad 10 Eutigus Handeling 20:9

22 10) Eutigus het aan die slaap geraak terwyl Paulus gepreek het
10) Eutigus het aan die slaap geraak terwyl Paulus gepreek het. Hy het op die vensterbank gesit en van die derde verdieping by die venster uitgeval. Handelinge 20:9

23 11 Leidraad 11 Ussa 2 Samuel 6:6-7

24 11) Ussa het die ark probeer keer toe dit wou val, en God het hom daar op die plek laat sterf.
2 Samuel 6:6-7

25 12 Leidraad 12 Ahasia 2 Konings 1:2

26 12) Ahasia het deur die traliewerk in die bovertrek geval en hom ernstig beseer.
2 Konings 1:2

27 13 Leidraad 13 18 Mense Lukas 13:4

28 13) Die toring van Siloam het op 18 mense ineengestort en hulle is almal dood.
Lukas 13:4


Download ppt "Bybel Ongelukke."

Verwante presentaties


Ads door Google