De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 4 Mei 2014 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Wolf Cilliers in Madagaskar. A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

4 Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader Maandag 5 Mei van 18:30 tot 20:00 in die kuierkamer van die kerk. Kontak ds Coenraad vir meer besonderhede. Bybelskool Donderdagoggend 10:00 en weer Donderdagaand 19:00 by die kerk. Onthou pen en papier. Daar is ook nie hierdie Vrydag Flamwood Landgoeddiens nie.

5 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Hennie Jooste van Goossenstr 15 Dink aan Gert van Niekerk van Elbesingel 1A na die afsterwe van sy vrou Lettie verlede Sondag. Ons bid hom en sy familie sterkte en troos toe.

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Fourie Tino 05/04 A4 Neilstraat 14 Matthews Dirkie D1 Rinalaan 14 Meyer Leonie E4 Gemsbokstraat 1 Ross George H2 Essenhoutstr 40A Van Heerden Kobus B5 Jeromelaan 11 van Wyk Chris H3 Venusstr. 5 Rina 05/05 G6 Prinsesrylaan 7

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Mitchell Ian 05/05 D2 Victorialaan 36 Van Den Berg Janneman G2 Hibuscusstraat 14 Moolman Sylvia 05/06 B2 Elviralaan 13 Smit Paul Elviralaan 26 Van Zyl Irene D4b Blok D6 Visagie Elize G6 Prinsesrylaan 7 Du Plessis Minnie 05/07 F2 Glen Eden 42 Snyders Dian C2 Van Beeklaan 4

8 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Ebersohn Ann 05/08 B1 Beryllaan 20 Wentzel Ian C3 Ehlerslaan 10 Bester Anna 05/09 D5 Suzetlaan 10 Herholdt Jan E4 Rooiboksingel 5 Pelser Pieter F5b 8Ste Laan 21 Serfontein Johan A6 Platanlaan 32 van Wyk Alicia H3 Venusstr. 5 Heymans Ricolene 05/10 G1 Plaas Palmietfontein

9 Ander sake Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Die wyksleiers is reeds besig om die basaarlyste uit te deel. In die voorportaal is lyste opgesit met die verskillende aktiwiteite en sameroepers en ons vra dat u asb. sal aandui waar u graag betrokke wil wees. Ter wille van beplanning vra ons dat die lyste teen 11 Mei ingedien sal wees. DANIëLKONFERENSIE KLERKSDORP ‘n Daniël konferensie word van 9 tot 11 Mei by ons gemeente aangebied. Kaartjies is by Wouter Krüger beskikbaar teen R50 of by die kerkkantoor. Vir meer inligting kontak Wouter by:

10 GOUE OUES Aandag al die Goue Oues! Kom kuier saam op 13 Mei om 10:30 in die kuierkamer en geniet lekker vetkoek en maalvleis. By die geleentheid sal ook aangekondig word wat die vakansieweek behels en waarheen ons gaan. Almal bo 60 word uitgenooi om deel te word van die aksie. Kontak Susan by of


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google