De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 30 Desember 2012 Blok F aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir die motorwagte.
Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir ds. Frik van Rensburg wat kinder-evangelisasie doen. Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole open in 2013.

4 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone:
Corné Gerber van Suzetlaan 23, Gert van Niekerk van Elbesingel 1A, Flamwood Landgoed, Willie Rossouw van Villa Lewou 2, Goudkoplaan, Barbara Lubbe, Jan en Lulu Lubbe se skoondogter.

5 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Jansen van Rensburg Leon 12/30 G2 Hibiscuslaan 3 De Klerk Kay-Anné 12/31 H5 Ianstr. 97 Barnard Annelda 01/01 F1 Geraldstraat 18 Biljon Albert E1 Cullinanstraat 14 Gerber Este D6 Suzetlaan 23 Smith Bianca F3b Lilylaan 13 Wepener Andre F2 Huis 3, Central Park

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Du Plooy Heinrich 01/02 E1 Cullinanstraat 19 Pieters Divan G3 Marmerstraat 4 Smit Clifton C1 Goudkoplaan 11 Stimie Jean H4 Buffeldoornweg 35 Swanepoel Felicity 01/03 E2 Goosenstraat 4 Jacobs Jana 01/04 H5 Albertynstraat 9 Roets Petro 01/05 D5 Timlaan 26 Van Heerden Susan D2 Victorialaan 23 Van Rooyen Jay Be Platanlaan 58

7 Vir die week Die volgende weeklikse aktiwiteite sal eers weer in 2013 begin: Bybelskool, selgroep vir jong werkende mense en dienste by Flamwood Landgoed op Vrydae. Bidgeleentheid - Ons bid saam op Sondae om 8:00 in die kuierkamer

8 Ander sake Abraham Kriel Kinderhuis. Ons ondersteun die kinders by Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom met verskeie items. Detail van die verskillende projekte is in die kantoor beskikbaar. Dit wissel van skryfbehoeftes, toiletware, speelgoed tot finansiële bydraes. Die mandjie vir u bydraes staan in die voorportaal. Ons gemeente se skakelpersone is Stephen en Anita Malherbe van Platanlaan 68 wat die items by die Kinderhuis sal besorg en behoeftes aan ons bekend sal maak. Hul telefoonnommer is

9 Eredienstye in Desember
Gedurende die skoolvakansie het ons net oggenddienste om 9:00. Op 31 Desember is ons Oujaarsdiens om 19:00. As u ‘n middernag-diens wil bywoon – Oos se diens begin om 23:15. Die preke word nou opgeneem en sal elektronies of op CD beskikbaar wees. Kontak die kerkkantoor.


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google