De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner

Verwante presentaties


Presentatie over: "M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner"— Transcript van de presentatie:

1 M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Kom ons bid saam vir Mosambiek waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner

2 Mphatso Sinodesitting. Dit is een van 3 sinodes
Mphatso Sinodesitting. Dit is een van 3 sinodes. Die ander 2 is Tumbine en Novu.

3 Leierskaps- en huweliksverrykings-programme word aan predikante aangebied.

4 HEFSIBA se teologie-studente en hul vroue

5 Die Mobiele Kliniek lewer onontbeerlike mediese diens

6 Die Ooguitreik gee hoop aan 100de mense

7 Die Bybel is besig om vertaal te word in Makhua.

8 Word gerus deel van die RUVUMA-vennootskap wat werk in Noordoos-Mosambiek ondersteun.

9 https://twitter.com/WitnessGetuie
Lees meer van ons by Lees ons facebook by en ’like’ dit asb. Tweet by

10 Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by getuie-kaapstreek/ of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.


Download ppt "M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner"

Verwante presentaties


Ads door Google