De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis."— Transcript van de presentatie:

1 Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis

2 Hoop en Versoening Trust
... een van die sentrum se konkrete projekte

3 Ons wil, uit dankbaarheid,
’n bydrae lewer tot die opbou van ons land. 

4 Ons fokus op TWEE brandpunte in ons samelewing...

5 GEMEENSKAPS-ONTWIKKELING
LANDELIKE GEMEENSKAPS-ONTWIKKELING

6 Landbousake word te Broodkraal-plaas, Piketberg deurgepraat.

7 Braam gesels in Khayelitsha saam met Aaron en Mavis Makili van die Community Bible Society (CBS) en Johannes Lubbe van Agrico wat besproeiingspype vir ’n groentetuin geskenk het .

8 tweede brandpuntfokus
Ons tweede brandpuntfokus is ...

9 VROEË KINDONTWIKKELING
VROEË KINDONTWIKKELING  

10 ... waar ons kinders bemagtig sal word om hul potensiaal te ontwikkel.

11 Ons bou tans hierdie skooltjie ...
... ter waarde van R1 miljoen op Riviersonderend.

12 Kom, en word deel van God se heelmaakproses in ons mooi land.

13 Lees meer by http://www.kga.org.za/wp/die-hoop-en-versoening-trust/
Kyk ook na die video by

14

15 Kontak Salomi Steenkamp by spg@kaapkerk.co.za of 021 957 7202


Download ppt "Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis."

Verwante presentaties


Ads door Google