De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HUIS VAN HEERDE Kinderhuis."— Transcript van de presentatie:

1 HUIS VAN HEERDE Kinderhuis

2 Ons omgee maak ’n verskil aan môre
ONS VISIE Ons omgee maak ’n verskil aan môre

3 ONS MISSIE In navolging van Christus is Huis van Heerde verbind
tot omvattende versorging, ontwikkeling en ondersteuning van kinders en gesinne. Ons doen dit deur goed opgeleide personeel, professionele dienste en vennootskappe met ander rolspelers tot opbou van gemeenskappe.

4 Groot griep van 1918 Baie kinders is wees en sonder versorging NG Kerk bou kinderhuis Huisves aanvanklik net dogters Hoërskoolopleiding eers in die jare veertig Mettertyd meer sorgbehoewende kinders Tans min werklike “weeskinders” in Huis van Heerde

5 ONS KINDERS KOM MEESTAL VAN …
Porterville Moorreesburg Piketberg Riebeek-Wes Darling Vredenburg Koringberg HUIS VAN HEERDE Yzerfontein Velddrif Hopefield Riebeek Kasteel Saldanha Malmesbury St Helenabaai

6 Hoofredes waarom kinders sorgbehoewend verklaar word:
Verwaarlosing weens alkohol/middel misbruik Seksuele molestering Fisiese mishandeling deur primêre versorger Hoofredes waarom kinders sorgbehoewend verklaar word: Dood van primêre versorger Ander

7 Ander behoeftes: Gebrek aan dissipline en basiese lewensvaardighede
Onbeheerbare gedrag, aggressie, skolastiese agterstande en leerprobleme Swak ouerskapsvaardighede ’n Gebrek aan alternatiewe versorging

8 Personeel en kinders 50 sorgbehoewende kinders 4 huisies
Hou saam huisgodsdiens Is soos ’n groot huisgesin 4 kinderversorgers 4 huisies 50 sorgbehoewende kinders Gebrek aan fondse vir volhoubaarheid. Bestuurspan: Bestuurder, Maatskaplike werker en Senior kinderversorger. Woon die plaaslike skole, kerke en kleuterskole by tensy hulle spesiale leerbehoeftes het.

9 Watter dienste lewer ons?
Fisiese versorging Mediese versorging Terapeutiese dienste Geestelike versorging Skoolopleiding Indiensopleiding Gesinskonferensies Naweek- en vakansie keuring en plasing Netwerking en skakeling Bemarking en fondswerwing

10 Ontvang kinders oor naweke en vakansies
VAKANSIE-OUERS Ontvang kinders oor naweke en vakansies Normale huishouding Rolmodelle

11 GEMEENSKAPSBETROKKENHEID
Ons ontvang wonderlike hulp van: Die gemeenskap van Moorreesburg Ander omringende gemeenskappe Die kerke Ander organisasies Die boerderygemeenskapppe

12 WAT KAN U DOEN. Bid asseblief vir:  Kinders in nood en dié wat. by
WAT KAN U DOEN?   Bid asseblief vir:     Kinders in nood en dié wat by ons versorg word.  Kinderversorgers en ander personeel wat met die kinders werk.

13 U kan aanmeld as vrywilliger om ons te help met naweekversorging, vervoer, studiehulp, vryetydsbesteding en funksies.

14 U kan ’n finansiële bydrae direk in ons bankrekening inbetaal: Rekeninghouer: Huis van Heerde Bank: Nedbank Tak: Business Swartland Takkode: Tjekrekeningnommer:

15 Besoek ons, skakel ons, of skryf vir ons by: Huis van Heerde Kinderhuis Tuinstraat 28 Posbus 31 Moorreesburg Telefoon:

16 Die volgende is altyd welkom:
Kontant Erflatings Kruideniersware Vrugte Groente Vleis Rekenaarpapier Skryfbehoeftes Rekenaar-ink Toiletware Klere

17 Ons omgee maak ’n verskil aan môre
HUIS VAN HEERDE Ons omgee maak ’n verskil aan môre


Download ppt "HUIS VAN HEERDE Kinderhuis."

Verwante presentaties


Ads door Google