De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Halfweghuis

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Halfweghuis"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Halfweghuis
uvton NG Gemeente Halfweghuis 26 & 28 Augustus 2004

2

3 Welkom Oom Hannes

4

5 Proses VVG 12-18 maande Fase Aksie Vrae 1: Ontdekking ·
Gemeente-onderhoude Wie is ons? Gemeenteverslag Hoe werk God reeds in ons gemeente? Watter gawes is God 12-18 maande reeds besig om in ons te ontwikkel? 2: Visionering Skryf /Toets ons Wat is God se roeping vir optrede missiestelling vir hierdie gemeente ? Dra die boodskap na die gemeente uit Visie vir die Missie Hoe is God besig om Langtermynplan ons te stuur? Aksieplan (Smart) 3 : Leer en groei Vorm ons Wat moet ons leer? gemeentelike lewe Wat is ons besig om te rondom die missie leer? Dra boodsk ap na meer Hoe kan ons n teken in die gemeente uit vir God se toekoms wees? 4 : Uitreik en Implementeer 3 - 5 jaar Kan ons met ander VVG mentor plan deel? Mentor ander in die Kan ons van ander VVG vennootskap leer?

6 Proses vanaand Aksie Verantwoordelik Tyd: 6h30 1 Vewelkoming en gebed
Hannes Kruger - 6h35 2 Proses oorsig Francois van der Bank - 6h40 3 Wandel in die woord Ronel - 7h10 4 Post Christendom Ds. Erik Immelman - 7h20 5 Agtergrond oor die gemeenteverslag - 7h25 6 8 Partone oorsig - 7h45 7 Uitpluising van die Woord/8Patrone en die Gemeenteverslag 4 Groepe - 8h00 8 Terugvoer oor die Oordenking - 8h40 9 Stemproses om 3 patrone vir Halfweghuis te identifiseer Lettie - 8h50 10 Nood in die gemeenskap – Terugvoer oor die ondersoek - 9h00 11 Resultaat van die stemming - 9h05 12 Veilig ry! Almal

7 Wandel in die woord Oorsig 2min Lees 3min Vreemdeling 2min
Terugvoer in die groot groep 10min <> 30min

8 Agtergrond oor die gemeenteverslag
24 mense Jonk, volwasse, en bejaard Nuwe en ou lidmate Geslag Taal 5/8 vrae Verslag!

9 8 Patrone Hoekom patrone Wat gaan ons met dit maak Agt patrone

10 Uitpluising Sit die drie tekste langsmekaar:
Beantwoord vrae by 8 patrone soos dit van toepassing is op ons gemeente 8 Patrone Filippense 1:27 – 2:11 Gemeenteverslag Uitpluising

11 Terugvoer van die uitpluising

12 Stem oor die 8 patrone

13 Nood in die gemeenskap Die nood ondersoek is insette vir die proses.
Teikengroep Rolspelers rondom nood in die gemeenskap 30 vraelyste uit ? genader Resultaat Die nood ondersoek is insette vir die volgende fase v

14 Stemming Proses Stembrief
10 min – Stem hoe ons vandag voel oor die ooreenstemming en of toepaslikheid van die 8 patrone op Halfweghuis gemeente 10 = Groot mate van ooreenstemming en of toepaslikheid op Halfweghuis-gemeente 5 = Gemiddelde mate van ooreenstemming en of toepaslikheid 1 = Geen/Min ooreenstemming en of toepaslikheid

15 Stemming terugvoer ?

16 Baie Dankie! Ry Veilig!


Download ppt "NG Gemeente Halfweghuis"

Verwante presentaties


Ads door Google