De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Verwante presentaties


Presentatie over: "Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde"— Transcript van de presentatie:

1 Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

2 Kerkorde, Artikel Die wysiging van die Belydenis kan alleen geskied nadat elke sinode afsonderlik met ’n tweederdemeerderheid én twee derdes van alle kerkrade elk met ’n tweederdemeerderheid ten gunste daarvan besluit het.

3 Kerkorde, Artikel 44. 2 Artikel 44. 1 en 44
Kerkorde, Artikel Artikel 44.1 en 44.2 van die Kerkorde word gewysig nadat elke sinode afsonderlik met ’n tweederdemeerderheidstem ten gunste daarvan besluit het en die Algemene Sinode daarna met ’n tweederdemeerderheidstem ten gunste daarvan besluit.

4 Algemene Sinode Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd is nie.

5 Algemene Sinode Die Algemene Sinode aanvaar ter wille van die eenheidsproses en sy getuienis die wesenlike inhoud van die Belydenis van Belhar.

6 Algemene Sinode 2011 Die Algemene Sinode besluit om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak...

7 Algemene Sinode en dra dit aan die Moderamen op om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel.

8 Algemene Sinode Voorstel: Wysig Artikel 1 na: (1) Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God.

9 Algemene Sinode (2.1) Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse,

10 Algemene Sinode naamlik die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van Athanasius;

11 Algemene Sinode en die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls.

12 Algemene Sinode (2.2) Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk, op so ’n wyse dat daar ruimte is vir ...

13 Algemene Sinode 2013 dat daar ruimte is vir
Algemene Sinode dat daar ruimte is vir ... lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as in ooreenstemming met die Woord van God bely, sowel as

14 Algemene Sinode sowel as vir lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit nie as ’n belydenisskrif onderskryf nie.

15 Artikel 1 se voorstel ... is ’n konsensus voorstel – nie ’n kompromie nie; skep ruimte na beide kante – vir en teen; wil die eenheid dien en skeuring voorkom.

16 Artikel 1 se voorstel ... neem die diversiteit in ag; wil lidmate in geen rigting dwing nie.

17 Die proses van besluitneming word in ’n gees van ...
gebed, onderskeiding van die wil van God, in wedersydse respek en liefde onderneem.

18 Week 1: Kondig die. kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die
Week 1: Kondig die kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die kerkraadsvergadering aan Kerkraadsvergadering

19 Week 3, 4, 5 en 6: Bemark die stemproses Lidmate stem deurlopend by stempunte Week 7: Stembusse sluit. Stembriewe word getel

20 Week 7: Tweede Kerkraadsvergadering (Stem finaal) Week 8 en 9: Vra approbasie van gemeente Week 10: Ring voltooi verslag

21 Stembus oop Stembus oop Stembus oop
Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 3 Gee kennis: Gemeente Stembus sluit. Stemme word getel Week 7 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 6 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 4 en 5 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 7 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 8 Approbasie: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente Kerkraad: Finale besluit

22 Week 1: Kondig die. kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die
Week 1: Kondig die kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die kerkraadsvergadering aan Kerkraadsvergadering

23 Week 3, 4, 5 en 6: Bemark gemeentevergadering Week 7: Gemeentevergadering + stem

24 Week 7: Tweede Kerkraadsvergadering (Stem finaal) Week 8 en 9: Vra approbasie van gemeente Week 10: Ring voltooi verslag NG Kerk in SA

25 Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2
Gemeente Gemeente stem oor Kerkraad se Voorstel Week 4 Gee kennis: Gemeente Week 7 Gemeente- vergadering Week 6 Gee kennis: Gemeente Week 7 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 5 Gee kennis: Gemeente Week 8 Approbasie: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente Kerkraad: Finale besluit


Download ppt "Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde"

Verwante presentaties


Ads door Google