De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kerkverband 3.4 Kerkverband.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kerkverband 3.4 Kerkverband."— Transcript van de presentatie:

1 Kerkverband 3.4 Kerkverband

2 Hand 11: Barnabas na Tarsus
Paulus moet kom help in Antiochië Hand 13: Gemeente stuur Barnabas en Paulus Hand 15: Onderskei saam in Jerusalem- gaan lewer brief af

3 1 Kor 16: Finansiële hulp 2 Kor 8: Finansiële hulp Brief aan die Efesiërs = omsendskrywe NT teken net een kerk met ’n sterk onderlinge verbondenheid.

4 Die kerk is die uitgeroepenes van
God = die heliges, afgesonderdes Die kerk leef in sy gemeentes Ekklesia completa et incompleta Selfstandig, maar nooit onafhanklik Syn-odos = gemeentes saam op weg

5 Kerk is die huisgesin van God
Kerk is die liggaam van Christus Kerk is die volk van God Kerk is die bruid van Christus

6 Wêreldraad van Kerke

7

8

9

10

11

12

13 Kerkeenheid en die Tussen-orde

14

15

16 Algemene Sinode Moderamen

17 Missionaliteit Oostelike Sinode se netwerke in plaaslike gemeenskappe Geen fokus op gemeenskap/ markplein getuienis sonder ekumeniese verbondenheid Belangrikste netwerk in die gemeenskap - susterskerke en ekumeniese kerk

18 Moderamen na Algemene Sinode
2015 Twee priroriteite Missionale Transformasie Kerkverband

19 deelnemende besluitneming
Strukture van die Kerk Vestig ’n kultuur van deelnemende besluitneming

20 Eenheid en verskeidenheid

21 Algemene Sinode Missionale funksie: Getuienis op (inter)nasionale vlak Besinning Beleid Bedinging Bemiddeling Beliggaming

22 Arbeidskrisis in die landbou: 2012

23 Vier kerke saam twv geregtigheid vir almal

24

25

26 #Feesmustfall

27 Gesprek oor ekonomie

28 2. Kerkverband in die NG Kerk
Skryf ’n missionale kerkorde d.w.s nuutgedink oor identiteit verkondiging vergaderings & onderskeiding deelnemende besluitneming ampte en leierskap lidmaatskap aanbidding en sakramente

29 Deelnemende besluitneming
Ratifikasie (veto’s) Besluit om ’n kultuur van raadpleging te ontwikkel

30 Samestelling vd Algemene Sinode
Synodus plena Synodus contracta Vergroot

31 Tafeltent: Vraag 1: Vertel vir mekaar verhale waar ’n verhouding met ’n ander denominasie getuienis- moontlikhede ontsluit het.

32 Vraag 2: Watter moontlikhede en geleenthede is daar in jou plaaslike konteks om met ander denominasies sinvol saam te werk en te getuig?

33 Vraag 3: Hoe dink jy kan die algemene sinode meer deelnemend besluite neem?

34


Download ppt "Kerkverband 3.4 Kerkverband."

Verwante presentaties


Ads door Google