De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap"— Transcript van de presentatie:

1 Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap
Werkstuk van ATLAS Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

2 1. Ons Christelike Geloof
Ons “Christelike Geloof” het 'n bepaalde oorsprong (geskiedenis) en inhoud (tradisie) kon terugvoer na die heel oudste Christelike geloofsbelydenisse Die Apostoliese Geloofsbelydenis (Apostolicum), die Geloofsbelydenis van Nicea en Athanasius. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

3 Ons Christelike Geloof
Hierdie belydenisse = die ekumeniese geloofsbelydenisse Hierin word die geloof in God baie spesifiek aandui as 'n geloof in 'n Drie-Eenheid God. Dus onderskeidend en baie spesifiek 'n geloof in 'n Drie-Enige God wat sigself as Vader, Seun en Heilige Gees in die geskiedenis bekendstel. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

4 Ons Christelike Geloof
As Gereformeerde Christene definieer ons ons geloof nog meer spesifiek in die Drie Formuliere van Enigheid: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dortse Leerreëls Hierin word die klem gelê op die vyf sogenaamde solas te wete: Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

5 Ons Christelike Geloof
sola gratia (alleen deur genade), sola fidei (alleen deur geloof), solus Christus (slegs deur Christus), sola scriptura (die Bybel alleen), Soli Deo Gloria (aan God alleen die eer). Dit was/is ons verstaan as 'n troos-Evangelie as ons praat van “Ons Christelike Geloof” is dit hierdie verstaan van God, skepping en mens wat ons na die tafel bring in ons verhouding tot die wetenskap Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

6 2. Die (moderne) Wetenskap
Niks het die wêreld voorberei vir so 'n ontploffing van kennis en inligting nie, as die ontwikkeling van die moderne wetenskap nie Copernicus en Galileo – uit die Rooms Katolieke Kerk 15/16de eeu. Multi-dissiplinêre ontwikkeling. Nie net astronomie nie. Nie net natuur-wetenskappe nie, nee ... Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

7 Die (moderne) Wetenskap
René Descartes = cogito ergo sum – “Ek dink, daarom ís ek” geboorte van die Aufklärung ... Isaac Newton = moderne fisika Immanuel Kant = moderne filosofie Charles Darwin = evolusie Louis Pasteur/Alexander Flemming: infeksie/anti-biotika = mediese wetenskap Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

8 Die (moderne) Wetenskap
Hermann Dressen (aspirin) Wilhelm Röntgen (x-strale) Albert Einstein = geboorte van atoom-wetenskap Ludwig Feuerbach; Karl Marx; Friedrich Nietzsche = filosofie/godsdiens/sosiologie Sigmund Freud en Karl Jung = psigologie Literêre wetenskap/Historiografie/ Paleontologie Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

9 Die (moderne) Wetenskap
Mikro-biologie, stamselnavorsing en genetika in die laaste tyd oënskynlik aan die mens nuwe mag en beheer oor biologiese prosesse gebied. Astronomiese ontwikkelinge in die inligtingstegnologie, kommunikasie met mekaar oor die hele wêreld te enige tyd oombliklik maak – Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

10 Die (moderne) Wetenskap
ons lewe in 'n tyd wat onvergelykbaar is met enige vorige tydvak. Die “Wetenskap” verwys na die moderne wetenskap in al sy subdissiplines wat ons totale menswees vandag ingrypend ander inhoud gee as slegs 200 jaar gelede – wat nog van 2000 en meer jaar gelede, as ons oor die Bybelse tydperk praat. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

11 3. Die Bybel (as Woord van God)
In die verhouding tussen “Ons Christelike Geloof” en “die Moderne Wetenskap” neem die Bybel nou as’t ware 'n tussen-posisie in = interface Die Bybel ‘n bundel van dokumente met ‘n interessante en gekompliseerde geskiedenis Die Bybel vra dus daarna om histories en literêr gelees en verstaan te word. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

12 Die Bybel (as Woord van God)
Een van die historiese dimensies rakende die Skrif, is dat dit die Boek van die kerk is Ons lees die Bybel histories. Die Bybel het 'n heel spesifieke historiese, geografiese en sosio-kulturele bedding. Ons lees die Bybel as literatuur as ons erkenning gee aan die feit dat ons hier met literêre werke uit antieke tye te doen het – verskillende literatuursoorte Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

13 Die Bybel (as Woord van God)
Ons lees die Bybel “Sakramenteel: teks is vir 'n Christen méér as die woorde wat daar staan; méér as die konsepte wat beskryf word; méér as die geskiedenis wat aangebied word; méér as die klaagliedere wat geskryf is; méér as die psalms wat gesing is Inspirasie deur die HG omvat al hierdie aspekte van die ontstaan en verstaan van die Bybelse teks. Onderskei verskillende modi waarin die Bybel funksioneer: Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

14 Die Bybel (as Woord van God)
'n Naïewe (eerste) lees van die teks 'n Amptelike voorlesing van die teks 'n Meditatiewe gebruik van die teks 'n Homilitiese gebruik van die teks 'n Teologiese gebruik van die teks Wanneer ons die Bybel histories, as literatuur en sakramenteel lees, hou ons ingedagte dat ons alleen maar ’n punt op ’n millennia oue interpretasie tradisie verteenwoordig Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

15 4. Ou Testament/ 5. Nuwe Testament 6. Belydenisskrifte
Histories Literêr Sakramenteel. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015


Download ppt "Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap"

Verwante presentaties


Ads door Google