De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

GDN Webtuiste Statistiek.

Verwante presentaties


Presentatie over: "GDN Webtuiste Statistiek."— Transcript van de presentatie:

1 GDN Webtuiste Statistiek

2 Oorsig Doel: Portaal vir dienste van vennote
Inligting (23 bladsye) Hulpmiddels vir predikante - 340: Kruisgewys artikels (182 hulpmiddels) Seisoen van Luister (158 hulpmiddels)

3 Besoeke 2007 22 % groei

4 +22 % +51 %

5

6

7

8 Impak van webtuiste Seisoen van Luister se hulpmiddels
2005 – 16 besoeke per maand 2006 – 188 besoeke per maand 2007 – 572 besoeke per maand Dienste van vennote word bemark 2005 – 143 besoeke per maand 2006 – 237 besoeke per maand 2007 – 175 besoeke per maand Kruisgewys se pdf’s 2005 – 55 besoeke per maand 2006 – 192 besoeke per maand 2007 – 156 besoeke per maand (toename in aflaai) Nuwe uitbreidings: Kerkhereniging (vanaf Maart – 326 besoeke) Kleingroepe (vanaf April – 242 besoeke)

9 Seisoen van Luister

10 Kruisgewys

11 Kruisgewys Mei 2007 GDN afgelaai: 274 keer (tot 4 Sept)
Hoe op aarde gebeur dit? 45 Vandag weet ek nie of ek soos ‘n dominee voel nie Daar is net een God Positief met vrae 33 Getuienis uit die Gariep Dam 32 Hoe ver is ons met kerkhereniging? 29 Kerkhereniging: Wat is die storie? 28 “Kerk Zonder Naam” Kwa-Zulu Natal 26 Bybelmedia afgelaai: 74 keer (tot 4 Sept [Mei 62; Junie 11; Julie 1]) Hele dokument TOTAAL: 348 keer afgelaai

12 Kruisgewys Augustus 2007 GDN afgelaai: 94 keer (tot 4 Sept)
Domineeswerk méér as kerklike ambag 19 Wanneer ‘n kerk se kultuur begin verander Diversiteit en diskresie kenmerk nou die NG Kerk 14 Geloofsonderskeiding in Skrifgesag 13 Perspektiewe op die Algemene Sinode Van instituut tot beweging: konsultasie in kerkverband 10 In gesprek oor Skrifgesag 9 Teologiese impak van die roepingsverklaring 7 Bybel-Media afgelaai: 109 keer (tot 4 Sept [Augustus 101; September 8]) Hele dokument TOTAAL: 203 keer afgelaai

13 Gewildste artikels 2007 Seisoen van Luister bestaande bronne (473)
Luisterliedjie (317) Wat kan gemeente doen aan armoede? (200) Die doop as genade teken herwin (128) – groter belangstelling die afgelope drie maande Leiers as brugbouers (123) Liturgie, simboliek en kuns is eeu-oue vennote (123) Is daar lewe na die liedboek van die kerk (114) Luistervaardighede vir gemeenteleiers in oorgangstye (112) Hoe lyk dit met ‘n persoonlike Digitale Assistant? (112) Kruisgewys meningsopname (107) Die make-up van kreatiwiteit (104)

14 Gewildste artikels 2006 Seisoen van Luister bestaande bronne (673)
9.5 stellinge oor luister en vernuwing(198) Buvton jaarprogram (184) Om na God te luister (175) Luisterliedjie (175) Liturgie, simboliek en kuns is eeu-oue vennote (170) Luistervaardighede vir gemeenteleiers in oorgangstye (162) As tieners die kerk begin nodig kry (159) Die doop as genade teken herwin (149) God werk in Moreletapark (141) Die krag van rituele (130)

15 Gewildste artikels 2005 Seisoen van Luister bestaande bronne (110)
Neem lees (52) As ons gemeentes wil opbou, moet ons anders lei (46) Alpha: kultureel-sensitiewe kommunikasie (45) Is daar lewe na die liedboek van die kerk? (45) As tieners die kerk begin nodig kry (41) Hervorming in spiritualiteit (40)

16 “All-time favorites”! Seisoen van Luister bestaande bronne (1256)
Luisterliedjie (492)

17 Tendense in aflaaipatrone
Bemarking van boeke en programme werk uitstekend Luistervaardighede in groot aanvraag Leierskap – ‘n hoë prioriteit Liturgie – groeiende belangstelling Armoede – begin al hoe groter prioriteit raak Tieners – behoefte aan meer artikels

18 Opmerkings Besoekers groei: Steeds 83% “dial-up”
: 51% : 22% Steeds 83% “dial-up” Ander lande ( % van besoeke): Nederland, Frankryk, Namibië, Duitsland, Nieu-Zeeland, Poland Bybel-Media (Aug 61% buitelands); Algemene Sinode (Aug 94% buiteland) Aflaai van hulpmiddels groei: Augustus 104 per dag, 3225 per maand Redes vir groei: Kruisgewys se verskynings Seisoen van Luister bemarking en gebruik Dienste van vennote word bemark Adverteerders begin geleentheid sien in webtuiste Globex 112 bladsigte


Download ppt "GDN Webtuiste Statistiek."

Verwante presentaties


Ads door Google