De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kenmerk: Offervaardigheid

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kenmerk: Offervaardigheid"— Transcript van de presentatie:

1 Kenmerk: Offervaardigheid
Almal wat aan die Here behoort is RENTMEESTERS Kenmerk: Offervaardigheid

2 Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Geleenthede (Tyd) Grond (hele aarde) Geld

3 Bybel oor Geld & Besittings
2300 verse 18/38 gelykenisse Lukas Jakobus Offervaardigheid (Dankbaar!) O.T. = 10 % (plus) N.T. = volgens vermoë

4 Gespreksgeleentheid Bybelse Rentmeesterskap Bydrae/donasie  dankoffer
Bekering van beursie Begroot/beplan vir dankoffer Metode : debietorder? Kontrole Kommunikasie Dankofferverbintenis jaarliks “Beswaarde” lidmate Oorwin vrees om geld te praat

5 Redes waarom mense gee:
1. Dankbaar teenoor Here 2. Lewe kry betekenis (“groter” as self) 3. Maak gelukkiger om te gee 4. Mense help graag vir ander mense 5. Iemand het gevra 6. Eienaarskap van Visie

6  Redes waarom mense nie (genoeg) gee nie: 1. Behoort nie aan Here
2. Deel nie (gemeente se) visie 3. Het nie genoeg inligting nie 4. Het nie “gemeenskap van gelowiges” nie 5. Dink hulle betaal net leraar se vergoeding

7 Fondsinsameling vs Offervaardigheid
1. Instansie se behoefte om te ontvang Lidmaat se behoefte om vir Here te gee 2. Uiterlike motief = begroting moet klop Innerlike motief = gee uit dankbaarheid 3. Bewys weldaad Erken en eer die Here

8 Fondsinsameling vs Offervaardigheid
Proses: Fondsinsameling vs Offervaardigheid 1. Bekendstel 1. Verbind aan Here Deel gemeensaamheid Deel visie 2. Betrokke raak 2. Mede verantwoordelik Meelewend Prioriteite soos Here 3. Befonds 3. Beursie “bekeer” Groei in offervaardigheid Elkeen volgens vermoë

9 Wat het ons nou? Lidmate Huidige stelsel Eredienste
Kommunikasie kanale

10 1. Lidmate Wat het ons nou? (vervolg) Behoefte om vir Here te gee
= Dank offer Behoefte om deel te wees = Betrokke in Koinonia? Databasis volledig Nie betrokke? Nie gee / min gee?

11 2. Huidige stelsel Wat het ons nou? (vervolg) Effektief? Kwitansies,
Debietorders, Koeverte Verhogings ingebou? 10e Maand Jaarlikse Dankoffersfees

12 3. Eredienste Wat het ons nou? (vervolg) Dankoffertyd Getuienisse
Aankondiginge Sinodale / Spesiale kollektes

13 4. Kommunikasie kanale Wat het ons nou? (vervolg) Aankondiginge
Gemeentebrief / Maandblad Persoonlike korrespondensie e-pos SMS

14 Moontlike doelwitte Jaarlikse Offervaardigheidsprogram
= beplande groei Leer: ”Gee volgens vermoë” = elke jaar 1 % meer Testamentêre bemakings Beplande prediking

15 Gespreksgeleentheid Bybelse Rentmeesterskap Bydrae/donasie  dankoffer
Bekering van beursie Begroot/beplan vir dankoffer Metode : debietorder? Kontrole Kommunikasie Dankofferverbintenis jaarliks “Beswaarde” lidmate Oorwin vrees om geld te praat


Download ppt "Kenmerk: Offervaardigheid"

Verwante presentaties


Ads door Google