De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

`n Kerk in aksie teen armoede

Verwante presentaties


Presentatie over: "`n Kerk in aksie teen armoede"— Transcript van de presentatie:

1 `n Kerk in aksie teen armoede
Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

2

3 Nagenoeg 50% van ons land onder die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste

4 Die NGK-familie het vanjaar (subsidies ingesluit) slegs deur die sinodale strukture meer as R800 milj aan welsyn spandeer. In die Wes-Kaap is Badisa se begroting alleen R322 milj Badisa hanteer tans meer as 150 programme en bereik jaarliks meer as 1 miljoen mense

5 Struktreel – ekonomiese- en welsyns beleid (profeties) 2. Onderwys
Vier groot uitdagings bestaan ten opsigte van armoede en die kerk kan hier ‘n rol speel Struktreel – ekonomiese- en welsyns beleid (profeties) 2. Onderwys 3. Denke van mense (Hoop vs Slagoffer- mentaliteit) 4. Morele opbou – werksetiek, eerlikheid ens.

6 “Een van die groot uitdagings is om nie
net geld te gee nie maar daadwerklik by indiwidue betrokke te raak. Dit is moeilik.” “Elke persoon wat ons sien in ’n vullisblik rondkrap, behoort ons harte intens aan te spreek.”

7 Die kerk dink tans baie ernstig oor o
Die kerk dink tans baie ernstig oor o.a die volgende: (Wil jy saam dink?) Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD) Landelike ontwikkeling Alkohol- en dwelmmisbruik VIGS Werkverskaffing Vaardigheidsontwikkeling Ekologie (ja dit raak armoede!) Nasionale welsynsbeleid

8 Vir meer inligting:

9 maar slegs klein dade met groot liefde!”
Ons kan nie groot dade doen nie, maar slegs klein dade met groot liefde!” Moeder Teresa

10 Kontak besonderhede: Skakel asseblief gerus die naaste kantoor van CMR, KMD of Badisa of Suzanne Potgieter Tel: (012) E-pos:


Download ppt "`n Kerk in aksie teen armoede"

Verwante presentaties


Ads door Google