De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant"— Transcript van de presentatie:

1 Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Lengte en afstand Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant

2 Wat is die verskil? Afstand word gebruik wanneer ons verwys na ‘n groot distansie tussen gebiede. Die afstand tussen twee dorpe Afstand tussen twee lande Ons gebruik gewoonlik m of km as eenhede

3 Wat is die verskil? Lengte word gebruik wanneer ons verwys na ‘n kleiner distansie tussen gebiede. Die lengte van ‘n persoon Lengte van voet/skoen Ons gebruik gewoonlik mm, cm of m as eenhede

4 Lengte 1m = vingerpunt tot skouer 1m = ‘n tree (een voet tot ander)
30cm = boek lengte 2.2m = hoogte van deer

5 Voorbeeld 1 Meet die lengte van die klaskamer d.m.v. voete. Meet die lengte van jou voet. Meet dan die lengte van die klaskamer deur een voet voor die ander te sit oor die klaskamer se lengte. Tel die aantal voete wat jy gebruik. F = Lengte van voet x aantal voete

6 Voorbeeld 2 Meet die lengte van die klaskamer d.m.v. die gebruik van ‘n liniaal. Tel die aantal keer wat die liniaal gebruik word. F = lengte van liniaal x aantal liniale

7 Voorbeeld 3 Is die 2 voorbeelde se antwoorde dieselfde? Hoekom?
Hoe dink jy het mense in die verlede hul afstande gemeet?

8 _________________100m ___________________
Voorbeeld 4 _________________100m ___________________ Hoeveel tree (van ‘n meter) sal jy moet gee tussen die twee doellyne? Hoeveel tree word gebruik oor die breedte van die veld? Hoeveel tree word gebruik oor die hele lengte van die veld? Doellyn ________70 m_______ Doellyn __22m__ 100 tree 70 tree = 144 tree

9 Voorbeeld 4 As jy slegs 95cm tree gegee het hoeveel was jy kort van ‘n meter? Bereken nou hoeveel jy terkort was vir al jou meteings oor die veld. Doellyne (100) = Breedte (70) = Lengte (144) = 5 cm kort 2.1. 5cm x 100 = 500cm (5 meter) 2.2. 5cm x 70 = 350cm (3.5 meter) cm x 144 =720cm (7.2 meter)

10 Klas Oefening Doen oefening 1 op bladsy 105 in handboek (Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Graad 10)


Download ppt "Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant"

Verwante presentaties


Ads door Google