De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ViA Vroue-in-Aksie.

Verwante presentaties


Presentatie over: "ViA Vroue-in-Aksie."— Transcript van de presentatie:

1 ViA Vroue-in-Aksie

2 Ons ondersteun verskeie organisasies:
Ons ondersteun verskeie organisasies: - MTR Smit kinderhuis( Verjaardaggeld, Kerspartytjie, Geld vir klere en benodigdhede soos gevra) - Laerskool Môrewag -  Huis Louisa Meyburg - CMR  - Maranatha  -  Jesus is Lord Ministries  -  Bybelgenootskap Indien ons nog fondse beskikbaar het aan die einde van jaar maak ons ook bydraes aan: - Biblia Hawesending, hospitaalbediening en  die ACVV VIA gee ook fondse vir aankoop van melk, suiker ,koffie en tee, asook diens van die kerk se bussie, blomme vir begrafnisse en funksies van senior lidmate. VIA se spesiale projek is die oortrek van die saalstoele en heelwat is al daaraan spandeer.

3 Ons bronne van inkomstes om al ons verantwoordelikhede na te kom is
hoofsaaklik: - maandelikse bydraes( vroue word versoek om elk R30 per maand by te dra) - Funksies deur VIA gehou(Breinprofiel-aand saam met Liesl Schoonwinkel, Dames-ontbyt en die Kersmark) - Spesiale kollekte en eenmalige koevertjies - Donasies

4 MTR Smit Kinderhuis Huisie Nr 8

5 MTR Smit Huis 8 was in ‘n haglike toestand en nadat ViA die gemeente aangespoor het, het die huis ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Alle voor en na foto’s is op die webwerf beskikbaar.

6 Voor daar met die opknap begin is.

7 Van die kamers en die tuin.

8 Kombuis, badkamers en sitkamer.

9 Maritia, Linda, Jenny en Hennie hard aan die werk.

10 Die meisies het geen haardroërs gehad nie, maar nadat ‘n beroep op die gemeente gedoen is, het hulle sommer baie haardroërs, en 'n "straightner" gekry. Hier is van die meisies met hul nuwe toebehore.

11 Elke nou en dan kry die meisies ‘n weldoener
Elke nou en dan kry die meisies ‘n weldoener. Hier is van die toiletware wat hulle gekry het. Die “before” foto. Die “after” foto

12 ViA se bydrae tot ‘n kers-ete.


Download ppt "ViA Vroue-in-Aksie."

Verwante presentaties


Ads door Google