De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Nou is dit jou beurt Is jy gereed?."— Transcript van de presentatie:

1 Nou is dit jou beurt Is jy gereed?

2 Jou Missie… Ontwikkel ‘n navorsingsprojek oor Fibonacci. As jy die uitdaging aanvaar is jou werk soos volg….

3 Beplanning van jou missie …
Beplanning is een van die belangrikste aspekte van jou projek . Dit sluit in : Vorm groepe Kies groep taak Bespreek elkeen se rol binne groep Bespreking van resultate

4 Moontlike Navorsingsbronne
Biblioteek MS Encarta 2002 Die Internet Gedrukte Materiaal Boeke Tydskrifte Koerante Ensiklopedieë Brosjures

5 NOODSAAKLIKE ELEMENTE VAN DIE PROJEK
Voltooi aktiwiteit een en twee oor Fibonacci Wat is die goue verhouding ? Wat is die goue reghoek ? Wat is die goue hoek. ? Fibonacci in die natuur Fibonacci in mensgemakte strukture Power Point aanbieding oor Fibonacci Nuusbrief /Brosjure oor Fibonacci Ontwikkel van webwerf oor Fibonacci

6 Jou Power Point aanbieding..
Jou Power Point aanbieding moet die volgende insluit : Grafika van die internet Grafika van encarta Navorsinginligting

7 Publisering van ‘n nuusbrief en Webwerf
Jou groep sal verantwoordelik wees om ‘n nuusbrief en ‘n webwerf te produseer.

8 Nuusbrief en Webwerf Jou nuusbrief/ webwerf moet die volgende insluit
Inligitng /artikels van jou navorsing oor Fibonacci Multimedia Korrekte taalgebruik

9 Watter tipe assessering sal plaasvind ?
Groepe sal op die volgende manier geassesseer word Opvoedersrubriek vir elke aanbieding PowerPoint Nuusbrief Webwerf

10 Ek hoop jou missie is suksesvol
Good Luck Ek hoop jou missie is suksesvol


Download ppt "Nou is dit jou beurt Is jy gereed?."

Verwante presentaties


Ads door Google