De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Coenraad van Staden
GOUDKORRELS 7 Julie 2013 Blok A aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka.
Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk deur Wolf Cilliers in Madagaskar. Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

4 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: André Botha van Ronelstr 12, Banie Nortje van Ehlerslaan 18, Herman Jurgens van Ronelstraat 12, Lourika Smith van Timlaan 3, Marius Mitchell van De Nyschenlaan 14 en Annatjie Roux van Willowlaan 6. Bid asb. ook vir Deon Lindemann van Rosemarylaan 14 en Jop Victor van Royal Palm 8 wie operasies moet ondergaan.

5 Ons bid die Here se troos toe aan die kinders van tannie Rina van Wyk van Elbiesingel 16. Sy is die afgelope week oorlede. Haar roudiens is vanoggend om 11:00. Sterkte ook aan Ezna van Jaarsveld van Greylingstraat 6 na die afsterwe van haar ouma.

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Dames Danie 07/07 C2 Monicalaan 130 Niemand Ilsé Goudkoplaan 1 Van Den Berg Bertus E3 Flamwoodpark 9 Labuschagne Theuns 07/09 F1 Redelinghuysstr 9 Saaiman Martie C1 Savanna Meent 9 De Villiers Sonja 07/10 F5 Oranjestr 41 Fourie Franco D2 Platanlaan 54 Griesel Howard G6 Dawnlaan 14

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Ross Mari 07/10 H2 Essenhoutstr 40A Van Niekerk Lettie D3 Elbesingel 1A Weitz Chris D1 Rinalaan 1 Van Schalkwyk Nelmari 07/11 F1 Marilynhof 1 Grobbelaar Mariette 07/12 C4 Yulandastraat 7 Benadé Herman 07/13 H4 Radloffstraat 7 De Wet Aubrey C5 Rethastraat 5 Fourie Antoinette A4 Neilstraat 14

8 Ander sake Projek Kiepersol
Dankie vir almal se reaksie om betrokke te raak by Huis Kiepersol. As daar nog belangstelling is om betrokke te raak kan u die kerkkantoor kontak of die volgende persone: Herstelwerk: Steve Roodt sel ; Hulp by Kiepersol: Mariaan Krüger, sel

9 GHOLFDAG 27 JULIE 2013 Ons hou op 27/7/2013 ‘n Gholfdag op die Klerksdorp bane. Hiermee 'n vriendelike versoek om ons Gholfdag te ondersteun in die vorm van 'n BORGSKAP, PRYS OF DONASIE. Borg 'n putjie teenR per putjie OF Borg 'n putjie teen R per putjie OF Skenking of donasie enige bedrag, prys of koopbewys. Meer inligting by die kantoor of Deon Cronje /


Download ppt "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"

Verwante presentaties


Ads door Google