De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Coenraad van Staden
GOUDKORRELS 6 April 2014 Blok H aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

2 Tema: Wat gee ons vervulling?
Vandag SESDE LYDENSWEEK Tema: Wat gee ons vervulling?

3 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

4 Vandag Deurkollekte vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. A.g.v. die skoolvakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

5 Maandag 19:00 – Gemeenteleiers vergader in die konsistorie.
Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. Woensdagaand 9 April  om 19h00 Stildiens. Bybelskool Donderdag 10:00 en weer om 19:00 in die kuierkamer. Bring skryfgoed.

6 Lief en Leed Dank die Here! John Snyman se toetsuitslae wys dat hy skoon is. Dankie ook vir u gebede vir George en Mari Ross se skoonseun – dit gaan beter met hom. Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Henk van Zyl van Elbiesingel 11 is baie ernstig siek in die Eugene Marais hospitaal en Bennie van Schalkwyk van Marilyn Court 1 se pa is baie ernstig siek met leukemie. Eric Trollip van Beryllaan 12 sterk aan na ‘n heup-operasie.

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. De Villiers Corléne 04/06 F3b Maylaan 9 Van Der Lith Sarel B5 Jeromelaan 14 van Wyk Izabel D4b Blok A 101 Van Zyl Susan D3 Elbiesingel 11 Cremer Alma 04/07 D5 Timlaan 18 Barkhuizen Magda 04/08 B4 Monicalaan 74 Jansen van Rensburg Adelé G2 Hibiscuslaan 3 Maartens Henna C1 Monicaln 114

8 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Schonfeldt Fanie 04/08 B1 Beryllaan 4 Snyman Norman D6 Suzetlaan 19 Van Zyl Erina G1 Karobstraat 21 Colloty Stefan 04/09 C1 Savanah Meent 1 De Kooker Marchant B3 Jill-Laan 6 Janse Van Rensburg Stephanie F3b Kambro W/s 2 Dodkins Carressa 04/10 F1a Charostraat 8

9 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Greyling Gert 04/10 F5b Oranjestraat 23 Helm Christo D1 Rinalaan 8 Jurgens Herman G3a Helen's Walk 37 Landman Amanda A5 Ceciliastr 6 Van Staden Marco Shirleylaan 16 Botes Ronel 04/11 C4 Yulandastraat 3 Osborne Betsie D4a Blok BB101 Smith Zane E2 Greylingstraat 10 Barnard Lukas 04/12 A1 Connielaan 79

10 Belangrike datums Ons gaan hierdie jaar ons Lydenstydsang- diens hou op 13 April Van Apr. is daar elke aand vanaf 19h00 tot 19h30 ‘n byeenkoms waartydens daar oor die lydens gebeure van daardie betrokke dag nagedink word. Donderdag 17 April om 19:00 is dit Nagmaal. Vrydag 18 April is daar ‘n kruis loop en dit alles loop uit op ’n hoogtepunt op Paassondag 20 April.

11 Ander sake Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken dit solank aan.
Dr Nico Kritzinger en kundiges gaan Woensdag 9 April 'n inligting sessie hou ivm Diabetes. Almal is welkom, enige ouderdomsgroep. Vrae sal beantwoord word. TYD:  09:   te Klerksdorp-Oos gemeente. Gratis tee en koffie.


Download ppt "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"

Verwante presentaties


Ads door Google