De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag

Verwante presentaties


Presentatie over: "2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag"— Transcript van de presentatie:

1 2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 2de: Hans Christian Andersen se verjaarsdag en Wêreld Kinderboekdag 3de: Kussing-geveg dag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 Bring ‘n oulike leesboek skool toe om vir jou maats te wys. Lees jou aai-woorde vir ‘n maat. Wat beteken die woorde? 12 13 14 15 Skryf 5 goeie sinne met enige aai-woorde. 16 17 18 Maak ‘n lys van al die aai-woorde waaraan jy kan dink. Soek aai-woorde in ‘n ou tydskrif en skryf hulle neer. Terug skool toe  Soek oei-woorde en skryf hulle neer. Skryf 3 goeie sinne met enige oei-woorde. Teken prente om by jou oei-sinne te pas. Vra ‘n maat om jou sinne te lees. Soek 5 ooi-woorde. Skryf die woorde in verskillende kleure neer. Kan jy jou eie boekie skryf? Dink aan ‘n lekker storie.* 19 20 21 22 Kan jy ‘n rympie met jou ooi-woorde skryf? Of ‘n storie? 23 24 25 Lees jou ooi-rympie of storie vir ‘n maat. Lees dan jou maat se slim werk. 26 27 Maak spogsinne met leeu, meeu, seemeeu, sneeu en eeu. 28 Soek ‘n storieboek wat gaan oor ‘n leeu of enige eeu-ding. Lees sommer lekker. 29 Kies jou mooiste sinne vir die maand en stuur dit vir Juffer 30 23ste: Wêreld Boeke- en Kopieregdag * Juffer


Download ppt "2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag"

Verwante presentaties


Ads door Google