De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

September 2018  .

Verwante presentaties


Presentatie over: "September 2018  ."— Transcript van de presentatie:

1 September 2018

2 Vuurwarm nuus uit Mootvallei…
Die Mootvallei Mark is nog maandeliks aan die gang! Die volgende geleentheid is op 8 September! Bespreek jou stalletjie betyds by die kerkkantoor of kom ondersteun die verkopers. ALMAL BAIE WELKOM! Basaar Vroeg in Julie is daar al byeengekom om hierdie belangrike, maar heerlike geleentheid te begin beplan. So baie het betrokke geraak en vir die ondersteuning t.o.v. al die skenkings wil ons almal opreg bedank! AKSIE AFGETREDENES 15 Augustus 2018 “Hobo Party” Dankie aan elkeen vir jul oorspronklike uitrustings! Die wenners vir oorspronklikheid was: 1ste tannie Martha, 2de oom Roelf, 3de tannie Miemie. Die Hobo’s het heerlik gesmul aan Bunny Chow’s! NG MOOTVALLEI 7 jaar oud! Ons gebede vir Mootvallei is: … dat ons as gemeente sal groei in liefde en samehorigheid en nader aan God en eengesind in ‘n ware soeke na die wil van God. MM Mootie Wees gewaarsku: As een van hierdie “hobo’s” by jou voordeur kom bedel…. …..gaan hul weer die brood verkoop!


Download ppt "September 2018  ."

Verwante presentaties


Ads door Google