De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 22 September 2013 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir verdienstelike gevalle.
Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk in gevangenisse deur Kairos Bediening. Daar is nie vandag kategese, kleuterkerk of aanddiens nie. Daar is wel vanoggend tee na die diens.

4 Lief en Leed Dink asseblief in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was: Deon Lindemann van Rosemarylaan 14 en tannie Sannie Olivier, Lulu Lubbe van Monicalaan 4, se ma is ook baie siek en het ernstige voorbidding nodig. Beatrix Minnie van Murraypark 8 het ‘n rugoperasie ondergaan.

5 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Pelser Melanie 09/22 F5 8Ste Laan 21 Coetzee Anna 09/23 F6 Panorama Park 78 De Bruin Thys F3a Llewellens Place 3 Loubser Pieter C2 Goudkoplaan 9 Blaauw Vera 09/24 D6 Suzetlaan 16 De Jager Rina D5 Suzetlaan 10 Schoeman Christe 09/25 F4 Umvotistraat 27 Nagel Sonique 09/26 G4 Williamsstraat 68 Pieters Amor G3a Marmerstraat 4 Venter Hannes B5 Gerdastraat 3 Wermuth Christa B2 Elviralaan 15

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Botma Bottie 09/27 F3a La Bondheur. 3 Claassen Sanet B6 Lizaweg 32 Scholtz Christo H2 Essenhoutstr 26 Van Heerden Nita G3b La Casa Grandé 1 Van Staden Niesa D1 Shirleylaan 16 Van Wyk Hannes C1 Hennalaan 5 Wentzel Bianca C3 Ehlerslaan 10 Cronje Deon 09/28 F5 Dunnstraat 9 Dicks Mossie A3 Smitstraat 66 Kleynhans Zelné E2 Greylingstraat 43 Niemand Bernard C2 Goudkoplaan 1

7 Ander sake Die kleingroep vir ouers met laerskool-kinders kom Maandagaand 18:30 in die kosistorie bymekaar. NUUT: Daar is ook nou Bybelskool Donderdagaand 19:00 by die kerk. Geen diens by Flamwood Landgoed eerskomende Vrydagoggend. Dienste hervat weer op 4 Oktober 2013. Bidgeleentheid: Ons bid saam op Sondae om 8h00 in die kuierkamer.

8 GEMEENTEFUNKSIE, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
" 'n Reis om die Wêreld" Ons beplan om 'n lekker gesellige gemeentefunksie aan te bied waartydens u sal kennis maak met verskeie lande se tradisionele kultuur en kosse. Tydens die vergadering gehou op 9 September was daar groot opgewondenheid en het gemeentelede reeds na vore getree as organiseerders van stalletjies wat die volgende lande gaan verteenwoordig:

9 Nederland – Ds Coenraad – 0827579308
Duitsland - Ezna van Jaarsveld – Mexico - Heinrich Wannenburg – Indië – Selgroep vir jongmense – Ds Schalk – Griekeland – Margo de Jager – Kammaland – Lulu Lubbe – Wes-Kaap Wynroete – Kevin Smit, en Johan Ferreira, Mozambiek – Isabel Roets, , Susan Roos van Zyl en Ben Kleinhans Ierland – Ann Ebersohn Bybellande – voorlopig Margo de Jager

10 Om hierdie funksie moontlik te maak, vra ons hulp met idees, voorstelle, beplanning en voorbereiding. Kom raak asb. betrokke en kontak die organiseerder waar u wil inskakel of bied uself aan met nog ‘n land!! Meer inligting sal volg. Hoof-organiseerder - Pieter Redelinghuys, Tel

11 KOSH Hervormingsfees 27 Okt 2013
Al die KOSH gemeentes word genooi vir ’n spesiale byeenkoms op Sondag 27 Okt om 16h00 by Flimieda  vir ’n gesamentlike Hervormingsfees. Dit gaan ’n fantastiese geleentheid wees! Daar gaan ’n massakoor optree. Die diens gaan die vorm van “woord en lied” wees en gaan die formaat van ’n sangdiens aan-neem. Dit begin met samesang reeds om 15h50.

12 Die diens eindig met ’n klimaks waar al die Belydenisklasse ’n verwerking van die Apostoliese Geloofsbelydenis  in ’n spreekkoor gaan voordra. Dit word gevolg met die gemeente wat saam met die massakoor gaan sing. Om die massakoor daar te stel word elke gemeente gevra om 4 persone te stuur om deel uit te maak van die massakoor.   As u lief is vir koorsang en graag wil deelneem aan hierdie massakoor, maak asb kontak met ons leraars.

13


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google