De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg

Verwante presentaties


Presentatie over: "Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg"— Transcript van de presentatie:

1 Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg ditapole mekopu poone dikgoho dipodi dipere dikgomo vir reën gaan bid sing met ‘n stok agter die moruti werksklere mense in komberse vroue met kopdoeke stofbesaai deur die suurveld beweeg begin die stoet kom hulle bymekaar van Hlomisa aan die voet Die digter se vader is altyd diep geraak deur die woorde van Psalm 121: “Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here . . .” Omdat die swart mense van die omgewing gereeld na die berg Hlomisa op sy plaas gegaan het om vir reën te bid, het hy vir hulle ‘n groot kruis (sefapano) bo-op die berg opgerig.

2 aan die voet van Hlomisa

3 Die mense vergader aan die voet van die berg om daarvandaan die staptog te begin
Een gesamentlike doel: om God te vra vir uitkoms kom hulle bymekaar

4 die ‘stoet’ (procession) verwys hier na die groep mense wat die berg begin uitklim
hulle sal bo-op die berg bid waar hulle moontlik nader aan God se teenwoordigheid sal voel begin die stoet beweeg

5 deur die suurveld stofbesaai
die grond is uitgedor van die droogte en die kwaliteit daarvan is swak plante sukkel om in die suurveld te groei negatiewe konnotasie droog deur die suurveld stofbesaai

6 vroue met kopdoeke komberse
die vroue is in tradisionele drag vroue met kopdoeke komberse

7 Party mense is in hulle werkslere geklee: dalk vind die seremonie tydens werktyd op ‘n weeksdag plaas. mense in werksklere

8 agter die moruti met ‘n stok
Die predikant lei die prosessie teen die steil berg uit; hy gebruik ‘n lang stok vir ondersteuning Hulle gaan bid vir die verbreking vd droogte, vir hul gesaaides en ‘n goeie oes om kos te voorsien agter die moruti met ‘n stok

9 Hulle sing gewyde, godsdienstige liedere terwyl hulle loop
Slegs reën kan uitkoms bring vir die dorre land – die mense se hele bestaan hang van die reën af sing gaan bid vir reën

10 In volgorde van die belangrikste tot die onbelangrikste gaan hulle bid vir reën, want alles is afhanklik (dependant) daarvan beeste word in die Sotho kultuur beskou as ‘n staussimbool en ‘n simbool van rykdom dikgomo (beeste)

11 dipere (perde)

12 dipodi (bokke)

13 dikgoho (hoenders)

14 poone (mielies)

15 mekopu (pampoene)

16 ditapole (aartappels)

17 op die berg waarheen ons ons oë opslaan
die spreker-hulle kyk altyd op na die kruis op berg Hlomisa wanneer hulle bid op die berg waarheen ons ons oë opslaan

18 Die Kruis simboliseer God en dis slegs van God af waar daar genade (reën) kan kom
Die kruis bo-op die berg simboliseer dus hoop en uitkoms vir almal op die plaas na die Kruis

19 Ek smaak hierdie gedig stukkend, kwaggas!


Download ppt "Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg"

Verwante presentaties


Ads door Google