De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gelukkig moedersdag aan al die mammas…

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gelukkig moedersdag aan al die mammas…"— Transcript van de presentatie:

1 Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Hartlik welkom in die Erediens! Datum: Sondag, 12 Mei 2019 Tema: Hoekom het God ma’s gemaak? Teks: Gen 1: 27 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk Gelukkig moedersdag aan al die mammas…

2 Gebed

3 Vrede vir jou…

4

5 Hoekom het God ma’s gemaak?

6 Die verhaal van hoe God ma’s gemaak het…

7

8 Eer jou vader en jou moeder…
Die kere wat daar na moeders in die Bybel verwys word kan ons sien moeders speel ‘n noodsaaklike rol… Eer jou vader en jou moeder…

9 Hoekom het God ma’s gemaak?

10 Moeders het Goddelike eienskappe… God het “moederlike” eienskappe…

11

12 Ek dink ook aan jou opregte geloof wat al in jou ouma Lois en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is. - 2 Tim 1:5

13 Een ding is vir seker = Ma’s kom van God af!!!

14 ‘n Ma WEET ‘n Ma GEE OM

15

16 Jerusalem, Jerusalem! Jy wat profete doodmaak en die boodskappers stenig wat na jou toe gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos ‘n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie. - Matteus 23:37

17 Jesaja 66:13- “ Soos ‘n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel…”

18 ‘n ma HELP

19

20 ‘n Ma weet ‘n Ma gee om ‘n Ma help God weet als van ons af
God gee om en is altyd daar God is ons hulp en sterkte

21 Verhaal van die Graad 2 engelse klassie…
Tel goed op? 6 letters en begin met ‘n ‘M’? Helfde het ipv “Magnet”, “Mother” geskryf…

22 Gebed

23 Dankgebed & voorbidding
Dankoffers Dankgebed & voorbidding

24 Ontvang die Here se seën…

25 Amen


Download ppt "Gelukkig moedersdag aan al die mammas…"

Verwante presentaties


Ads door Google