De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig"— Transcript van de presentatie:

1 Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig

2 VADER JESUS CHRISTUS HEILIGE GEES
DEUT 6 en 11 OUERS KINDERS DIE KERK

3 Deut 6: 4-9 Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet ‘n merk op jou voorkop wees. Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte.

4 Bybel Sentraal Materiaal
KATEGESE KOP ONDERRIG Bybel Sentraal Materiaal HAND DIENS Christen-wees uitleef Betrokke by UITREIKE Kermis Jeug aktiwiteite HART VIERING Ontmoeting met God Teenwoordig

5 Die hoofdoel van die kategese
Die kategese is die kerklike onderrig aan katkisante……. Tot eer En verheerliking van God Om Hom te ken, lief te hê en te dien

6 Belangrik vir ons as ouers:
Voorbeeld Voorbidding Entoesiame Voorbereiding Teenwoordigheid Tydsduur van Kategese

7 MATERIAAL vir 2015 Gr Materiaal 1 Verhale van die Ou Testament 2
Jesus se lewe op aarde 3 Die gelykenisse 4 5 Die Konings, Priesters en Profete 6 7 - 9 Aktuele geloofsake 10 -11 Geloof wat rêrig is Koste: Gr 1 – 6 : R100 Gr 10 – 11: R80

8 GESAMENTLIKE OPENING EN TYD WAAROP KATEGESE PLAASVIND
Junior Kategese (tot graad 7) begin elke Sondag na oggenddienste in die kerkgebou. Senior Kategese van Sondag, 22 Februarie om 17:00 in kerkgebou. Redes: Teenwoordigheid Sondagaand ‘n jeugaand

9 KATEGESE AKTIWITEITE Hoërskoolkamp Saterdag 31 Jan – Sondag 1 Feb by Eersterivier Kategese uitstappie Sondag 8 Feb 2015 na die erediens by Westview skool se lapa Uitreike Sondag 31 Mei Sondag 13 September

10 JEUGAKTIWITEITE Kleuterkerk (Groeigoggas) Misfits (Hoërskool leerders) Dinsdag 3 Februarie 2015 19:00-21:00 by die kerksaal. Kinder event (Laerskool leerders) elke Sondagaand 18:00 tydens erediens tyd. Rol van Prop FRANCOIS MARITZ

11 Graad 1 Marié Smit Danie Jansen Graad 2 Adri Kruger Graad 3 Annelie van Rooyen Graad 4 Linita van Rooyen Graad 5 Peto van Rooyen Kevin de Klerk Graad 6 Déan Nell Annalien van Rooyen Graad 7 PC van Rooyen

12 Graad 8 Roenel van Rooyen Graad 9 Jean van Jaarsveld Willie Botha Graad 10 Mariette Pretorius Graad 11 Ds MG Van Rooyen


Download ppt "Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig"

Verwante presentaties


Ads door Google