De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 6 Julie 2014 Blok E aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir bediening in gevangenisse. A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir tieners  nie en ook nie die gewone weeks-aktiwiteite soos die mannegroep, Bybelskool of diens by Flamwood Landgoed nie.

4 Lief en Leed Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis siek is, veral vir Dolf de Necker van Smitlaan 73 wat weer in die hospitaal opgeneem is. As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u wyksleier of een van die leraars. Ons wil bid vir al die werkloosheid in ons land en die  stres en trauma wat dit veroorsaak. Bid dat die Here deure sal oopmaak en geleenthede sal voorsien.

5 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Pretorius Dorris 07/06 D4b Blok E5 Dames Danie 07/07 C2 Monicalaan 130 Niemand Ilsé Goudkoplaan 1 van den Berg Bertus E3 Flamwoodpark 9 Labuschagne Theuns 07/09 F1b Redelinghuysstr 9 Oberholzer Adriaan F6 Lornastraat 36 Saaiman Martie C1 Savanna Meent 9

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon De Villiers Sonja 07/10 F5b Oranjestr 41 Fourie Franco D2 Platanlaan 54 Griesel Howard G6 Dawnlaan 14 Ross Mari H2 Essenhoutstr 40A Weitz Chris D1 Rinalaan 1 Van Schalkwyk Nelmari 07/11 F1a Marilynhof 1 Grobbelaar Mariette 07/12 C4 Yulandastr 7

7 Ander sake Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis vir  2 to 4 jariges (12 in totaal) se  buite speelgoed is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die volgende items (gebruik of nuut ) is groot:  skopfietsies driewiele sleepwaentjies trapfietsies met sywiele Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê en stof opgaar. Indien u kan  help, bring asb. die items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons hierdie kinderhawe kan help.

8 GOUE OUES Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12 Oktober 2014
Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n heerlike vakansie by Badplaas Rotariër oord 5-12 Oktober Die Prys is ongeveer R En sluit in vervoer  en verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk solank u dagboek deur en boek hierdie datum!

9 Hulp vir Dominionville
Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie? Die Dominionville gemeenskap kry baie swaar. Enige tweedehandse klere (baba, kinder, mans of dames), komberse, beddegoed en tydskrifte, enige ongebruikte artikels en blikkies kos is baie welkom. U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons sal die dame wat die verspreiding gaan doen, kontak.

10 Hulp benodig - Skolevoeding
Enige persoon wat kan help met die voorbereiding of bediening van kos by Laerskool Roosheuwel en by Laerskool Unie kontak asb vir Sanet Claassen by of Ons benodig veral persone wat kan help met die kokery. Bestanddele word deur die kerk verskaf.


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google