De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Welkom almal! Diakonietoerusting 2014."— Transcript van de presentatie:

1 Welkom almal! Diakonietoerusting 2014

2 Inleidend: Waarom intimideer huisbesoek diakens?
Tema 1 - Huisbesoek Inleidend: Waarom intimideer huisbesoek diakens?

3 Tema 1 - Huisbesoek 1. Huisbesoek saam met die ouderling.
Onthou daar is ’n verskil in werk – lidmate moet hulle probleme met ’n diaken bespreek en ouderlinge moet hulle probleme met ’n lidmaat bespreek. Moenie die ouderling as verskoning gebruik om nie huisbesoek te doen nie. Onthou jy kan ook bel. Groet jy lidmate by die kerk? 2. Waaroor gesels ons? Laat die lidmaat praat. Stel belang. Vra uit oor kinders, kleinkinders, werk, hoe lank bly julle al in hierdie huis. Moenie bang wees vir “gemeenplase.” Weereens toerusting – bespreek veral geleenthede tot meelewing. Vat jou Kalender en Roepstem saam.

4 Tema 1 - Huisbesoek Bespreek kollektes en wat die diakonie met hulle geld doen. Die 50c-munt en R50-noot raak aan die gesels: 50c: "Yes Maaitjie, wat het van jou geword? Lanklaas gesien!". R50: "Nee wat, maar so hier en so daar. Was bietjie casino toe; het 'n trippie Mosambiek toe onderneem; was by 'n paar rugby-wedstryde; was laasweek by die skou in Windhoek ; more sal ek waarskynlik Mall toe gaan en dalk Teazers toe, daai soort goed. Maar hoe's dinge met jou? Wat maak jy alles?“ 50c: "Aag Boeta, jy weet mos. Altyd net kerk, kerk, kerk!

5 Tema 1 - Huisbesoek Probeer nood van lidmate vasstel.
Jan bel die tandarts "More Dokter, wat kos dit om ’n tand te trek?“ "Die totale koste sal R285 wees.“ “Goeiste! Hoekom so duur?“ "Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons trek.“ "Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip?“ "Jong, dit bring ’n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na  R157?“ "En as ons dit sonder verdowing doen?“ "Dit gaan bitter seer wees maar sal ’n verdere  R20 goedkoper wees.“ "Wat van as een van jou trainees die tand trek?“ "Ek kan niks waarborg nie, maar dit sal koste verminder na R75.“ “Sê nou ’n student trek terwyl die ander kyk as deel van hulle opleiding?“ “Goed vir die studente maar maar traumaties vir  die pasient. Slegs R10.“ “Mooi! Kan ons ’n afspraak maak vir my vrou, Dinsdag 9-uur?"

6 Tema 1 - Huisbesoek Wat moet ek doen na huisbesoek?
Moenie vaskyk in finansiële nood nie!

7 Tema 2 - Oorkruisnetwerk
Hoe kan diakens mekaar help? Hulp met dinge soos vervoer? Hulp op ander terreine. Deurgee van verskillende behoeftes. Lidmate mobiliseer.

8 Tema 3 – ’n Verwelkomende gemeente
Let op na vreemde gesigte tydens kollekte onder die diens en by die deure. Onthou voor die diens. Onthou teedrink. Onthou die besoekersboek.


Download ppt "Welkom almal! Diakonietoerusting 2014."

Verwante presentaties


Ads door Google