De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015"— Transcript van de presentatie:

1 NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015

2 Volgende week hervat al drie dienste tot en met 15 November

3 Ds Braam sal volgende week die Woord bedien
Ds Braam sal volgende week die Woord bedien. Daar sal ook tydens die diens klanktoetse gedoen word.

4 Voorbidding word gevra vir die uitreik bediening vergadering van môreaand om 19:00

5 Al ons senior lidmate word uitgenooi na Woensdagoggend se Hobobraai om 10:00. Bring jou eie vleis, drinkgoed en eetgerei asb saam

6 Die CIP hervat Donderdagaand om 19:00

7 Datums om te onthou: Dankoffer Sondag – 1 November
Ons jongmense wat belydenis van geloof aflê die 8ste Nov Die laaste unieke Sondag van 2015 – 15 Nov Die jaarlikse gholfdag 18 Nov Via Noël – 22 Nov

8 Enige persoon wat graag wil betrokke raak by die gemeente aktiwiteite, of wat reeds hierdie jaar betrokke was, word genooi na ‘n geleentheid Dinsdagaand 27 Oktober by die kerk.

9 Dankie Heer, vir U genade


Download ppt "NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015"

Verwante presentaties


Ads door Google