NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Gedagtenis maaltyd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Joh. 1: Efes. 5:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus 2 8 8 1   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 31 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Alta Faurie vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Suzette Fourie & dogter - haar dogter het kanker Bid asb vir Anet Beckman – sy is baie siek en kry chemoterapie Bid asb vir Maud Kleynhans – sy het longvlies kanker Bid asb vir Martin Kleynhans – vir volle genesing na operasie Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir André Ackerman vir volle genesing Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek 05 05 Augustus 2 8 8 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Jongmense, oumense, verveelde mense … Hoe gemaak met al ons ‘voyager myle’ in kerkbesoek? Onlangs het ekerk ’n baie groot studie onder jongmense regoor die land onderneem. Sowat 6,000 tieners het deelgeneem aan ’n studie oor jongmense se verstaan van geloof en hulle betrokkenheid by plaaslike kerke (hier is die skakel). Onsself het baie geleer, onder andere dat jongmense nie so 'kerk-los' is soos wat baie grootmense dalk dink nie. Aan die anderkant het ons ’n gevaarlike tendens raakgesien - hoe ouer tieners word, hoe minder kerklik-aktief is hulle. Ouer is kouer! Een van die grootste uitdagings vir plaaslike kerke is nie kerkloosheid nie, maar 'kerklike afkoeling.' Dis asof mense net te gewoond raak aan heilige dinge. Kerklik-verveeldheid is dalk die mees algemene 'godsdienstige siekte' onder volwassenes. Mense voel hulle het reeds oorgenoeg 'voyager myle' in kerkbesoek. Hulle ken die kerklike storie. Iemand sê juis nou die dag die kerk bied geen Bybelse verrassings meer nie. 'Same old, same old'… dis maar dieselfde liturgieë, musiek, preke, praatjies… Hoe gemaak? Wel, enersyds moet ons weet die kerk van die Here is nie ’n vermaaklikheid-gedrewe instelling nie. Die kerk kompeteer nie met die res van die lewe om die oulikste en gewildste te wees nie. Die kerk is die liggaam van Christus. Daarom het ons ’n kragtige tydlose boodskap dat Christus die Heer is. Dis ononderhandelbaar. Maar aan die anderkant is hierdie ’n dinamiese, kragtige, lewensveranderende boodskap wat ook eietyds relevant moet wees. Gemeentes en indiwiduele gelowiges moet gedurig vra hoe hierdie boodskap relevant en uitdagend in hulle eie kontekste kan grond raak. Kerke wat mense aan die slaap preek, benodig ’n dringende 'wake-up call.' Ons kan nie mense verveeld laat rondsit in die skatkamers van die Here nie. Daar’s nog soveel onontdekte skatte, soveel hemelse geskenke om oor te juig en te jubel Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Okt 2018 Onbeperk Konsert Articon Skool Geskryf deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.