NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Vrugte van die Gees.
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Joh. 1: Efes. 5:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May 2 1 7 7   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 19 van 2017 Voorbidding Dank Gebede 07 07 May 2 1 7 7 Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Brenden Smuts – hy het Netofibramatosis Bid asb vir tannie Lena Dysel – vir GOD se nabyheid Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroete -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Nasionale Gebedsinisiatief – Week 4 Opvoeding en Gesondheid: Ons seën die opvoedkundige stelsel in SA in die naam van JESUS CHRISTUS. Ons seën die ontwikkeling van skole se leerplanne; ons seën ons skole, kollegas, universiteite, onderwysers en dosente, met die vermoë om ons jeug verstandelik en moreel met waarheid, goddelike wysheid, verantwoordelikheid en bekwaamheid te vorm. Ons seën die jeug van SA met ‘n leerbare gees. Ons seën SA se mediese stelsel, mag hulle medelye hê met siekes en behoeftiges; ons bid vir gesonde mediese praktyke, verantwoordelike gebruik van farmaseutiese middels en betroubare mediese fondse. Ons seën gesondheidspersoneel met insig in die fisiese, emosionele en geestelike oorsake van siektes en die vermoë om die lyding van mense te verlig en te genees. Mag die LIGGAAM van CHRISTUS die genesingskrag van die HEILIGE GEES aan mense bedien. Ons seën SA met fisiese, emosionele, sielkundige en geestelike gesondheid. Amen STRESS … ?? Daardie plakker hoort op jouself, en op ander … Gereeld sien jy op verpakkings een of ander plakker wat sê: “Fragile. Handle with care.” Of: “Breekbaar. Hanteer versigtig.” Eintlik hoort sulke plakkers ook op mense. Nee wag, dit hoort heel eerste op jou en my. Ons almal is breekbaar, of ons dit nou wil erken of nie. Ons is broos. Iewers kry die stampe en die stote van die lewe ons almal onder. Dan is ons weerloos. In sulke tye moet ons daar wees vir mekaar. Soos wat Paulus in Romeine 12 skryf moet ons treur saam met diegene wat treur en huil saam met dié wat huil. Ons moet mekaar se sakdoeke wees. Wanneer mense rondom ons seer het, is ons die Here se plaaslike noodhulp span wat moet help om hulle wonde te verbind. Dan moet ander se laste en seerkry ’n plekkie kry op ons eie skouers. Die Bybel noem dit naasteliefde. Liefde omring onsself en ander met veiligheid en warmte. Die Here se liefde is ’n kasteel waar ons beskerming en veiligheid vind. Dit is ’n warm hemelse vuur waar ons hitte kry teen die snerpende koue daarbuite. Wanneer ons mekaar in die Heer se Naam versigtig en met respek behandel, wen sy liefde. Dan vertel ons daarwees en omgee dat ons die plakker op ander mense raakgelees het: “Breekbaar. Hanteer versigtig.” En dat ons dit ook doen. Stephan Joubert Gedagte vd week GROOT WAARHEID. . . ??? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.