Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Selfdegeslagverhoudings
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar. DIE #5 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar. Islamitiese ekstremiste val kerke aan – met toenemende aanvalle tydens godsdienstige vakansiedae soos Paasfees en Kersfees. Christene word ontvoer, gedwing om met Moslems te trou, en word selfs doodgemaak vir hulle geloof. Baie word gedwing om weg te kruip. Die regering raak gewoonlik nie betrokke nie.

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat die Christene in Pakistan diegene wat hulle vervolg, sal kan liefhê en vergewe. Bid vir bekeerlinge vanaf Islam in Pakistan – dat hulle nie bang sal wees vir die prys om Jesus te volg nie. Bid vir Christenvroue in Pakistan wat getroud is met Moslem- mans. Bid dat hulle hul gesinne na Christus toe sal lei.