De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Selfdegeslagverhoudings

Verwante presentaties


Presentatie over: "Selfdegeslagverhoudings"— Transcript van de presentatie:

1 Selfdegeslagverhoudings
Gooi die NG Kerk die Bybel weg? Verander ons die Bybel se boodskap? Pas die kerk by die wêreld aan? Word sonde nou getolereer?

2 Selfdegeslagverhoudings
Gooi die NG Kerk die Bybel weg? NEE Verander ons die Bybel se boodskap? NEE Pas die kerk by die wêreld aan? NEE Word sonde nou getolereer? NEE

3 Selfdegeslagverhoudings
Gooi die NG Kerk die Bybel weg? Die NG Kerk neem die Bybel IN SY GEHEEL baie, baie ernstig op! Ons lees dit nie as ‘n kitsresepteboek nie. Ons lééf dit as die voortgaande verhaal van God wat op pad is met die mensdom.

4 Selfdegeslagverhoudings
Verander ons die Bybel se boodskap? Johannes 1:14 Jesus Christus het opgestaan, Hy leef en Hy regeer vandag oor die kerk. Ons herhaal nie die Bybel nie. Ons volg die lewende Christus wat ons in ons konteks lei deur sy Woord en Gees.

5 Selfdegeslagverhoudings
Pas die kerk by die wêreld aan? Ons word nie gevorm deur die wêreld nie, maar deur God wat ons stuur na die wêreld. Ons ontmoet Christus in mense in die wêreld en dit verander ons. Rut, Jona, JESUS, Handelinge 10-15 Apartheid, Vrou in amp, Kindernagmaal

6 Selfdegeslagverhoudings Word sonde nou getolereer?
Die nuwe lewe in Christus is ‘n pad van heiligmaking waarin ons voortdurend wegdraai van die sonde en vernuwe word. In ons gereformeerde verstaan is ons seksualiteit nie sonde nie, maar hoort dit binne die konteks van liefde en trou.

7 Selfdegeslagverhoudings VOLWAARDIGE lid van die
Wat maak van jou ‘n VOLWAARDIGE lid van die liggaam van Christus? Net EEN ding: Jou doop en geloof in JESUS CHRISTUS. Galasiërs 3:26-29

8 Selfdegeslagverhoudings
Gaan die kerk skeur? Dit hoef nie en dit behoort nie. Romeine 14 Ons het een Here en een Gees. Ons is deel van die een liggaam, al het ons verskillende oortuigings. Christus hou Self sy kerk in stand!


Download ppt "Selfdegeslagverhoudings"

Verwante presentaties


Ads door Google