Prediker: Ds. Schalk Scott

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
KONTAK Antwoordgids.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
“Gaan dan heen”.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
Getuienisaksie & Malawi
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
ViA Vroue-in-Aksie.
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
`n Kerk in aksie teen armoede
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
God het nie witbroodjies nie!
Badisa Vrywillige Werk
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Vaalpark Congregation
Christelike toevlugsoord
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
September 2018  .
\.
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Schalk Scott GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 14 Julie 2013 Blok B aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte gaan vir verdienstelike gevalle. Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk deur Wolf Cilliers in Madagaskar. Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: André Botha van Ronelstr 12, Banie Nortje van Ehlerslaan 18, Deon Lindemann van Rosemarylaan 14 en Jop Victor van Royal Palm 8.

Dink aan die volgende persone en hul gesinne na die afsterwe van ‘n geliefde: Rina van Wyk van Elbiesingel 16 se kinders na haar afsterwe, Gerrit van Zyl se ma is oorlede, Hettie de Bruin se broer is oorlede, tannie Anna Coetzee en Cecile Lindemann na die afsterwe van ‘n eggenoot en pa, oom Willem Coetzee. Sterkte aan almal vir die tweede semester van 2013. Ons dink veral aan die matrieks wie se skoolloopbaan einde se kant toe staan.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Barnes Tanya 07/14 H6 Palmhof 8A 0833105997 Cilliers Pieter 07/15 D6 Suzetlaan 17 0723840528 De Kooker Marietjie B3 Jill-Laan 6 082959 051 Jacobs Marlene D5 Suzetlaan 10 0731771556 Coetzee Marie 07/16 C4 Heidrastraat 14 018-4688032 Helm Ronel D1 Rinalaan 8 0836550500 Stiemie Sannie D4 Blok E3 0847477755 Swanepoel Liz G3 La Casa Palazzo 7 0832792050 Bekker Daniella 07/17 Jill-laan 2 018-4686227 Beukes Jacques F5 Tommy Stevens str 1 0825112085

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Du Randt Jeannie 07/17 H2 Essenhoutstr 36 0822274609 Hoepfner Christo F1 Alidastr 3 0839987849 Els Desiré 07/18 A2 Maylaan 33 0791736152 Fourie Ian A4 Neilstraat 14 0828294441 Smit Marlene C1 Goudkoplaan 11 0845047452 Combrinck Tim 07/19 H3 Elsabestraat 9 0824549622 De Bruin Ellené Redelinghuysstr 29 0824168083 Strydom Ané E4 Royal Palms 13 0832591242 Marlize 07/20 0763196600 Yssel Sonja H5 Kielblockstr 100 0833201400

Vir die Week Aanddienste begin weer 21 Julie 2013 om 18:00 Flamwood Landgoeddienste begin weer Vrydag 19 Julie om 10:00 in die ontspanningsaal. Bybelskool begin Donderdag 25 Julie om 10:00 in die kuierkamer.

Ander sake Projek Kiepersol Dankie vir almal se reaksie om betrokke te raak by Huis Kiepersol. As daar nog belangstelling is om betrokke te raak kan u die kerkkantoor kontak of die volgende persone: Herstelwerk: Steve Roodt sel 0731504668; Hulp by Kiepersol: Mariaan Krüger, sel 0829234309.

GHOLFDAG 27 JULIE 2013 Ons hou op 27/7/2013 ‘n Gholfdag op die Klerksdorp bane. Hiermee 'n vriendelike versoek om ons Gholfdag te ondersteun in die vorm van 'n BORGSKAP, PRYS OF DONASIE. Borg 'n putjie teenR 1 000.00 per putjie OF Borg 'n putjie teen R500.00 per putjie OF Skenking of donasie enige bedrag, prys of koopbewys. Meer inligting by die kantoor of Deon Cronje 082 886 5990 / deon@shieldsafety.co.za

Ander sake Hoërskool Schoonspruit hou Revue. Hul nooi alle senior burgers uit na ‘n gratis vertoning op Woensdag 24 Julie 2013 om 14:30 in die Klerksdorpse Ouditorium. NG Welsyn Projek: Wol vir warm lyfies. NG Welsyn vra gemeentes om oorskiet wol na die die kantoor te bring. As genoeg wol ontvang is sal NG Welsyn gemeentes nader om te help met die brei of hekel van truie, serpe, hoede en slaapkouse.

NG Kerk Tehuis vir Bejaardes in Rosinstraat, hou basaar op 27 Julie 2013 vanaf 8:00. Hul vra vir donasies soos gebak, bestanddele of geldelike bydrae. Kontak: Maxi Odendaal Tel: 018-4628337 Die Getuieniskommissie (sending/uitreik) vergader Dinsdag 23 Julie by die kerk om 18:00. Almal wat belangstel word genooi. Kontak: Wesley Lamprecht 0834612272 of weslamp1@gmail.com