De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare."— Transcript van de presentatie:

1 Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare as die top-Afrikaanse skool in die Oos-Kaap gevestig en, soos u bewus sal wees, kos dit baie om die standaarde hoog te hou. In die lig hiervan word ons genoodsaak om na projekte soos dié te kyk om inkomste te genereer en sal ons elke oud-leerder se ondersteuning waardeer. Die foto’s is ‘n voorstelling van hoe die granietsteentjies sal lyk en waar elkeen geplaas sal word. Sien aangehegte voorwaardes vir meer inligting. Help ons asb. om die projek te bemark want dit sal ons help om ons leerders se…. POTENSIAAL TE VERWESENLIK. HOËRSKOOL FRAMESBY 2014 Pieter Badenhorst 1 2014 Pieter Badenhorst 2 2014 Pieter Badenhorst 3 1 2 3 4 5 6 2014 Pieter Badenhorst 4 2014 Pieter Badenhorst 5 2014 Pieter Badenhorst 6

2 VOORWAARDES Omheining by die Krieket A-Veld / B – Rugbyveld
Omheining by die Krieket A-Veld / B – Rugbyveld Omheining by die Hokkievelde “First come first served” basis. LW. Steentjies sal eers finaal bespreek word met die ontvangs van bewys van betaling. Vir R500 kry individue die steen met die jaartal plus 20 karakters gegraveer. Addisionele R10 elk Slegs een naam per steen. Individue mag egter ‘n volle pilaar koop en sodoende reserveer. ‘n Plan / register van al die pilare sal op datum gehou word sodat elkeen presies weet waar sy steen opgesit gaan word. Hoërskool Framesby word nie aanspreeklik gehou vir enige vandalism nie. Alle fondse sal deur Hoërskool Framesby Opvoedkundige Trust bestuur word. Aanwending van alle fondse sal ge-oudit word. Bogenoemde voorwaardes word aanvaar Geteken te op Naam en van: Pilaar nr.: Handtekening: .

3 KRIEKETVELD / RUGBY B en C

4 HOKKIEVELD tot 55 Die omheining om die hokkieveld word tans opgerig. Die pilare soos bo vertoon is in Sandralaan en pilaarnrs. begin van die netbalbane se kant af.


Download ppt "Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare."

Verwante presentaties


Ads door Google