De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning

Verwante presentaties


Presentatie over: "Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning"— Transcript van de presentatie:

1 Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Versamel Barbara Anyster Sortering en Sifting Sintetisering Evalueer 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.

2 Vraagstelling Definieer die taak. 2018/12/02
           Jou heel eerste stap is om ‘n taak te definieer. Vrae die volgende vrae vir jouself: Waarom het ek die inligting nodig? Watter tipe inligting het ek nodig om die taak te kan verrig? 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.

3 Bepaal waar en hoe inligting gevind kan word.
Beplanning Bepaal waar en hoe inligting gevind kan word.       Besluit nou watter moontlike bronne jy gaan gebruik: bv. boeke, radio, TV, tydskryfte, internet, ens Jy kan ook deur middel van ‘n vraestel op te stel, sekere inligting inwin. Telling kan ook gehou word d.m.v. ‘n telkaart. OF Raadploeeg ‘n kundige 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.

4 Kry bronne en onttrek inligting
Versamel Kry bronne en onttrek inligting Verskillende maniere hoe jy inligting kan versamel: fotostate, stoor weblaaie, maak notas van onderhoud,neem foto’s, maak ‘n video-opname of versamel vraelyste. Onthou: Stoor die data wat versamel word. Hou boek van jou bronne Rugsteun 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.

5 Sortering en Sifting Gebruik inligting 2018/12/02
Besluit nou watter inligting jy gaan gebruik. Maak opsommings, onderstreep of highlight . Skryf die antwoorde van jou vrae in jou eie woorde neer. Skryf kerngedagtes neer, maak breinkaarte. Maak van ‘n sigblad of ‘n databasis begrujik om die resultate van jou vrae vas tge lê. 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.

6 Aanbieding van die inligting
Sintetisering Aanbieding van die inligting PROJEK Die manier van jou aanbieding is baie belangrik. Dit help nie jy het ure gespandeer om die inligting in die hande te kry en te verwer maar jy bied dit op ‘n onindrukwekkende wyse aan nie. Afhangende van die situasie kan inligting aangebied word in ‘n dokument, plakkaat, aanbieding, webtuiste, ens. Julle leerders is mos baie lief om te speel met die aanbiedingspakket, en sodoende kan jy jou projek baie interesant aanbied. 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.

7 Evalueer Proses en Produk 2018/12/02
Nadat jy die taak afgehandel het, kyk daarna in die geheel en evalueer dit. Dit is ook ‘n goeie plan om na die matriks te kyk en seker te maak jy het aan alle vereistes voldoen. 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, , dat dit my eie werk is.


Download ppt "Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning"

Verwante presentaties


Ads door Google