De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

SKILPOPPE Barrie HOUGH.

Verwante presentaties


Presentatie over: "SKILPOPPE Barrie HOUGH."— Transcript van de presentatie:

1 SKILPOPPE Barrie HOUGH

2 DIE storie word vertel deur ‘n eerstepersoonverteller naamlik ANNA.
Die verhaal word in hoofstukke met name verdeel; so is hoofstuk 1 bv. MAAN. Die verhaal speel in Suid- Afrika, Johannesburg WESTCLIFF af.

3 MAAN

4 STORIE Anna ‘n graad 10 leerder kry die rol van JULIET in Romeo en Juliet by die skool. Sy is baie bly en verbaas – vandaar “kon my klap met ‘n nat vis.” Sy is op die stoep besig om haar woorde te oefen. Sy dink aan Leonardo di Caprio (filmster wat Romeo in fliek gespeel het) Sy bestudeer die maan – lyk soos Sebast se sakhorlosie wat hy by sy oupa gekry het. Hulle woon in Westcliff Johannesburg. Sy dink aan haar, Sebast en Ching-kung se wolwe tjank. Elise bring vir haar ‘n warm kombers en kos.

5 ANNA MEYER

6

7 STORIE Elise is Anna se suster – sy werk by
die koerant – Sy is ‘n fotograaf. Julian – Elise se kêrel – werk ook by die koerant – Hy is ‘n veiligheidswag. Hy word beskryf as ‘n ongeslypte diamant. Hy kom goed met Anna se pa oor die weg. Elise herinner Anna dat Juliet ‘n Italiaanse meisie was en nie ‘n Engelse meisie nie. Hulle altwee verlang na Sebast.

8

9 STORIE Brody is haar Drama-onderwyser.
Stories loop dat sy Anna jammer gekry het oor Sebast en daarom kry sy die rol van Juliet. Marcel vertolk die rol van Romeo. Therese, sy meisie, vertolk die rol van Lady Capulet. Sy is jaloers omdat Anna die rol van Juliet gekry het. Ons hoor ook dat dit binnekort die nuwe eeu sal wees. Anna se ouers is in EUROPA.

10 2000

11 WIEROOK

12 Anna se ouers het na Rusland gegaan.
Haar pa was hierteen gekant – volgens hom is Rusland en kommunisme sinoniem. Anna se ma wou ook na Wenen en Praag gaan. Pa sien dit as geldmors. Hy sê hy is nie ‘n OPPENHEIMER nie. Haar ma se rede hoekom sy Rusland toe wil gaan is om weg te kom en om kunswerke te gaan koop. Anna hou nie baie van Wiskunde nie. Sebast was goed in Wiskunde. Pa gaan saam Rusland toe. Sukkel om goed te pak.(pak wintersklere in plek van somersklere) Sy kop nie by wat hy doen nie. Ching-kung het ‘n gesinsaltaar.

13

14 CHING-KUNG se gesinsaltaar:
Altaar is net vir familielede. Daar is foto’s op die tafeltjie Dit is vir mense wat reeds dood is. Wierook word vir hulle gebrand. Daar is ‘n beeldjie van die Chinese godin van Genade – KUAN-YIN. Brand soms papiergeld vir mense wat dood is – glo dit kan hulle aan die anderkant help. Ching-kung kan nie foto van Sebast daar los nie,want hy is nie familie nie.

15

16 FEITE: Anna se ma se naam is HELENA en haar pa se naam is MARIUS. Haar ma besit ‘n kunswinkel en Haar pa is in die motorbedryf. Melina – Sy is die winkelassistent Florence- is die gesin se huishulp. Dr SNYMAN is die sielkundige wat Anna en Elise moet gaan spreek. Anna sien dat haar pa nie meer sterk dinamiese man is nie; Hy is moeg. Sebast het tuine uitgelê. Hy was goed met plante(groen- vingers).

17 STORIE: Anna was tot nou op die stoep. Sy kom in en sien die vuur brand en ruik die wierook. Sy vind daggapitte by die vuur. Sy dink hoe kwaad haar pa sal wees hy dit uitvind. Sy neem die Wierookstokkie en gaan kamer toe. Sy stap by DIE KAMER verby. Dit is gesluit. Anna is bly oor wierook want sy is bang sy ruik weer die bloed. Sy onthou van haar pa se visse en staan op om hulle te gaan voer. Sy sien die maan se weerkaatsing in die dam. Sy gooi ‘n klip in om dit op te breek. Sy wag tot dit weer heel word. Is daar moontlike simboliese betekenis?

18 MOTORBEDRYF KUNSWINKEL

19 DIE KAMER: Daar is jaggewere in. Wildskoppe teen die muur. Dit is gesluit – Florence het die sleutel. Haar pa se jagtrofeë is daarin.

20

21 Hoekom titel? Ons kry in hierdie hoofstuk 3 verwysings na wierook.
1) Ching-kung se gesinsaltaar waar hulle wierook brand. 2) Die wierook wat die reuk van die dagga verdoesel. 3) Die wierook wat die reuk van bloed vir Anna weghou as sy by DIE KAMER verby stap.

22

23 Die huis

24 Anna, Thoko en Therese Thoko is Anna se vriendin en sy speel die rol van die verpleegster in Romeo en Juliet. Hulle altwee hou nie van Therese nie. In die rolle wat hulle moet vertolk moet hulle onvriendelik teenoor Therese wees en dit pas hulle goed. Brody waarsku egter dat gespot subtiel moet wees. Therese vertolk die rol van Lady Capulet. Anna gaan Marcel afvry.Hy gaan met Therese uit. .

25 THOKO Nurse THERESE Lady Capulet

26 Anna se huis Brody sê die instudeer van rol is soos om in ‘n nuwe huis in te trek. Die nurse se kamer- lyk vir haar soos Florence se kamer. Bed op bakstene.(tokkolosie) Anna kan nie Romeo se kamer beskryf nie. Die deur is gesluit en daar is te veel bloed. Sy gryp haar tas en hardloop weg.

27 Julian en nie Elise kom haar optel in sy Volksie.
Anna dink nog steeds Julian is sexy. Julian is verbaas dat Anna sy storie wil gebruik want hy dink sy lewe is oninteressant.

28 Elise besig met taxi geweld. Sy neem foto’s.

29 Die straatkind vra geld.
Hulle (Anna en Julian) het verskillende menings oor hoekom hy bedel. Anna – kind is honger Julian – gaan geld gebruik vir gom.

30 PAKKIE

31 STORIE Elise kom by die huis aan na die taxigeweld en lyk baie sleg. Anna vergelyk haar met ‘n semelpop. Anna kan nie vir Elise help nie want sy het self haar voet verstuit. Julian moet die dettol ens. Gaan haal om vir Elise te kan help. Florence bring vir hulle heerlike kos – beesstertsop met knoffelbrood. Sy sê hulle moet eet, want maer mense dui op swak sorg en armoede. Sy bring ook ‘n brief van Wenen van haar ma. Julian is onrustig. Hy eet nie saam nie.

32

33 FOTO


Download ppt "SKILPOPPE Barrie HOUGH."

Verwante presentaties


Ads door Google