De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge

Verwante presentaties


Presentatie over: "Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge"— Transcript van de presentatie:

1 Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Bekendstelling

2 Administrasie - Wie is ons?
Eugene Pretorius (Voorsitter) Ds MG van Rooyen (Leraar) Ds Deon Els (Leraar) Niekie Oosthuizen Petro Gouws Jean-Mari Oberholzer (Leierdiaken) Willie Esterhuizen (Eiendomme) Pierre Rootman (Leierouderling) Willie Botha

3 Ons Teksvers Efesiers 4:16 – Elkeen van julle vervul sy funksie, en so bou die liggaam homself op in liefde.

4 Hoe dien ons die gemeente? (1)
Oorkoepelend verantwoordelik vir bestuur van inkomste en uitgawes en algemene administrasie deur: Opstel, aanbied en beheer van begroting Oorsig en behandeling van die maandelikse finansiele verslae Aanbied van ouditeursverslae Aanbevelings vir addisionele fondsinsamelingsprojekte om inkomste te verhoog of tekorte aan te vul. Stel huur tariewe vas. Keur aansoekers vir die huur van gemeentefasiliteite.

5 Hoe dien ons die gemeente (2)
Hantering van personeel aangeleenthede - Alle verlofaangeleenthede van personeel. Plaas advertensies t.o.v. vakature amptenare. Aanbevelings t.o.v. salarisverhogings. Finaliseer dienskontrakte in samewerking met diensverhoudinge. Magtig die uitgawes vir opleiding en bywonings van kursusse en seminare. Hanteer alle sake met ‘n finansiele implikasie.

6 Ons werkswyse Vergader 1 keer elke kwartaal
Die voorsitter lê verslae en aanbevelings voor aan die Bestuursraad en Kerkraad Onderlinge skakeling deur e-pos , telefoon oproepe en persoonlike kontak

7 Ons doelstellings is Om deur verantwoordelike bestuur toe te sien dat:
Die gemeente sy finansiele verpligtinge nakom. Fondse beskikbaar is vir al die Diensterreine. Personeel billik vergoed en gekontrakteer word.

8 Gemeente se finansiele posisie (Voorlopig 10 maande – Des 12)
Inkomste – R Uitgawes R

9 Gemeente dankoffers 79% van die gemeente se inkomste kom van dankoffers. Dankie vir u dankbaarheidsbydrae vir die Here. 2 Kor 9:7 Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. U kan u dankoffer bydrae op die volgende maniere maak: - Internetinbetaling aan: NG Kerk Kraggakamma, ABSA Bank Newtonpark, Taknommer Rekening nommer - Dankofferkoevert wat u in die dankoffersakkie in die erediens ingooi - Gee u bydrae aan u dienswerker

10 Diensverhoudinge – Wie is ons?
Voorsitter Dr Pierre Rootman Colyn Scheltema Peter Craus James von Wielligh

11 Hoe dien ons die gemeente?
Hou toesig oor en bevorder die toepassing van billike arbeidspraktyke. Hou toesig oor die doeltreffendheid van alle werksprosesesse en infrastrukture. Bevorder goeie arbeidsverhoudings en aangename werksomstandighede. Verseker die nakom van die kerkordelike bepalings en opstel van pre-advieslyste. Streef ook daarna om op Christelike wyse probleme en geskille te besleg.

12 Sluit by ons aan Wil jy graag jou kennis en talent beskikbaar stel om die gemeente te dien. Skakel asb. Die Kerkkantoor 041 – Dr Pierre Rootman (Diensverhoudinge) by 041 – Eugene(Administrasie) by of besoek die webblad ngkraggakamma.co.za vir meer inligting


Download ppt "Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge"

Verwante presentaties


Ads door Google