De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Verwante presentaties


Presentatie over: "2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag"— Transcript van de presentatie:

1 2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 Wat het vandag by die skool gebeur? Wie is almal in jou klas? Kan jy al die name van die maande skryf? Watter lekker dinge het hierdie week gebeur? Die skool begin môre. Waarna sien jy uit? Onnies terug  18 19 20 21 22 23 24 Maak nota’s van jou maats se verjaarsdae op die kalender. Lees al die nuwe woorde wat jy al geleer het. Tel tot by 50 en terug. Kan jy in 2’s tel? Watter stories het jy al hierdie jaar gelees? Hoe was die weer vandag? 25 26 27 28 Maak jou eie plus en minus somme op. Kan jy die antwoorde kry? 29 30 31 Skryf al die nuwe leeswoorde neer en lees hulle. Skryf soveel woorde neer as wat jy kan wat met ‘n “j” begin. Dit is somer. Skryf 5 sinne oor hierdie seisoen neer. Skryf die stappe neer om jou skoene te poets.

2 Januarie se kernwoorde
somer hitte warm wind koel koeldrank skaduwee son sonbrand water swem sweet swembad swembroek roomys see sandkasteel Januarie vakansie skool nuut nuwe uniform juffrou maats sandale waaier atletiek krieket tennis sport oefen lugversorging skooltas boeke huiswerk


Download ppt "2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag"

Verwante presentaties


Ads door Google