Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg. DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Afganistan is ʼn Moslemland. Meer as 40% van die land word beheer deur die Islamitiese Staat en die Taliban. Die enigste plaaslike Christene, is bekeerlinge. Nuwe Christene word beskou as waansinnig omdat hulle Islam verlaat. As hulle nie Christenskap versaak nie, kan hulle in ʼn psigiatriese hospitaal opgeneem word, geslaan word of hul huise verwoes word. Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.

Bid vir vryheid om Jesus in hierdie land te kan dien. BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir geheime gelowiges, dat hulle bemoedig sal wees om hul geloof uit te leef en die Evangelie te deel, ongeag van die prys daaraan verbonde. Bid dat die Here die geheime gelowiges in Afganistan sal help om vrees te oorkom, namate die intensiteit van die geweld toeneem. Bid dat hulle die vertroosting en vrede van die Here sal ervaar. Bid vir vryheid om Jesus in hierdie land te kan dien.