De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104"— Transcript van de presentatie:

1 Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
_______________________ Omgewingsondag 1 Junie 2014

2 Moet julle nie bekommer oor julle lewe nie

3 Bekommernis by destyds se mense
Basiese lewensbehoeftes Kos en water in maag Lap om lyf Dat die wêreld waarin hulle woon iets gaan oorkom

4 Bekommernis by vandag se mense
Die verbruikerskultuur Belofte van ‘n sorgelose bestaan Streef na… Meer is beter Koop is terapeuties Hoe meer jy het, hoe meer gaan mense jou bewonder Jy moet die nuutste weergawe hê Skep nuwe behoeftes, die ekonomie moet bly groei Affluenza Het te doen met die ekologiese krisis

5 Twee uitnodigings wat Jesus rig
1. Kyk na die wilde voëls en let op hoe groei die veldlelies\ (Mt 6:26, 28)

6

7

8 Twee uitnodigings wat Jesus rig
2. Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. (Mt 6:33)

9 ‘n Digter wat wel na die wilde voëls en plante gekyk het
God gee aan alles en almal lewensasem God gee water en kos God gee ‘n tuiste (habitat) Die Here maak vreugde moontlik God het ‘n ongelooflike verskeidenheid van lewende wesens gemaak Ons kan dus die Here met ons lewens vertrou

10 Kom ons aanvaar Jesus se uitnodiging
Kom ons gaan kyk na die voëls en veldblomme Wat leer hulle ons van God se sorg? Wat leer hulle ons van hoe ons leef? Kom ons stel ons ‘n wêreld voor waarin dit nie nodig is dat ons die lewe mis nie, omdat God sorg Kom ons prys die Here


Download ppt "Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104"

Verwante presentaties


Ads door Google