DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR In Kenia identifiseer meer as 80% van die populasie hulself as volgelinge van Christus. Slegs 10% van die bevolking is Moslems. Talle Islamitiese ekstremiste groepe het egter gevorm ingevolge hul minderheids-status. Daar is berig dat hierdie radikale groepe van huis tot huis gaan, Christene uitsoek en hul dan doodmaak.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat Keniaanse Christene vreugde en hoop se ervaar te midde van konstante druk. Bid dat die Islamitiese ekstremiste in Kenia ’n ontmoeting sal hê met Jesus, en tot inkeer sal kom. Bid dat die Christenpolitici in Kenia die moed sal hê om op te staan teen korrupsie en vervolging.