De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Identifiseer die Liggaam.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Identifiseer die Liggaam."— Transcript van de presentatie:

1 Identifiseer die Liggaam

2

3

4

5

6

7 1 Pet 2 : 4 + 5 Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; En laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.

8 Hand 7 : Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê: “Die hemel is my troon en die aarde is my voetbank van my voete. Watter soort huis sal julle vir My bou, sê die Here, of hoedanig is die plek van my rus?”

9

10

11 Kol 3 : En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar. Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

12 1 Kor 14 : 26 Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle is psalm of ‘n lering of ‘n taal of ‘n openbaring of ‘n uitlegging – Laat alles tot stigting geskied.

13

14


Download ppt "Identifiseer die Liggaam."

Verwante presentaties


Ads door Google