\.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Preek Jesaja 53:6.
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
1 Pet. 4:
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

\

DIE #6 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Soedan is ʼn Islamitiese land wat bekend is daarvoor om Islamitiese ekstremiste groepe te ondersteun. President al-Bashir wil ʼn Islamitiese staat vestig en verseker dat alle burgers volgens die Sjaria-wetgewing lewe. Soedanese Christene staar daagliks vervolging in die gesig. Kerke word vernietig, en kerkleiers word dikwels gearresteer en valslik beskuldig van misdade wat hul nie gepleeg het nie, en Christene ervaar baie hoë vlakke van geweld.

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir Christene in Soedan om diegene wat hulle vals beskuldig te vergewe, en dat hul voorbeeld van God se liefde talle ander na God sal lei. Bid vir President al-Bashir, dat hy Jesus sal leer ken en dat diegene in magsposisies se harte teenoor die Kerk in Soedan sal verander. Bid vir elkeen wat Islam verlaat om ʼn volgeling van Jesus te wees, om 'n ondersteunende kerkgemeenskap te kry.