HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Ongelykheid en armoede
Rekeningkundige begrippe
RAMINGS.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
NG Gemeente Halfweghuis
Wetenskap met ‘n avontuur by...
Kerkverband 3.4 Kerkverband.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
ViA Vroue-in-Aksie.
MA.
Prediker: Ds. Schalk Scott
Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
`n Kerk in aksie teen armoede
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Wat is ramings?.
Is jy regtig graad 10?.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Getuienisaksie & Msinga
Behoeftes en begeertes
Kollektes.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Prediker: Ds. Schalk Scott
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Badisa Vrywillige Werk
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016.
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Christelike toevlugsoord
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
1 Pet. 4:
\.
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

HUIS VAN HEERDE Kinderhuis

Ons omgee maak ’n verskil aan môre ONS VISIE Ons omgee maak ’n verskil aan môre

ONS MISSIE In navolging van Christus is Huis van Heerde verbind tot omvattende versorging, ontwikkeling en ondersteuning van kinders en gesinne. Ons doen dit deur goed opgeleide personeel, professionele dienste en vennootskappe met ander rolspelers tot opbou van gemeenskappe.

Groot griep van 1918 Baie kinders is wees en sonder versorging NG Kerk bou kinderhuis Huisves aanvanklik net dogters Hoërskoolopleiding eers in die jare veertig Mettertyd meer sorgbehoewende kinders Tans min werklike “weeskinders” in Huis van Heerde

ONS KINDERS KOM MEESTAL VAN … Porterville Moorreesburg Piketberg Riebeek-Wes Darling Vredenburg Koringberg HUIS VAN HEERDE Yzerfontein Velddrif Hopefield Riebeek Kasteel Saldanha Malmesbury St Helenabaai

Hoofredes waarom kinders sorgbehoewend verklaar word: Verwaarlosing weens alkohol/middel misbruik Seksuele molestering Fisiese mishandeling deur primêre versorger Hoofredes waarom kinders sorgbehoewend verklaar word: Dood van primêre versorger Ander

Ander behoeftes: Gebrek aan dissipline en basiese lewensvaardighede Onbeheerbare gedrag, aggressie, skolastiese agterstande en leerprobleme Swak ouerskapsvaardighede ’n Gebrek aan alternatiewe versorging

Personeel en kinders 50 sorgbehoewende kinders 4 huisies Hou saam huisgodsdiens Is soos ’n groot huisgesin 4 kinderversorgers 4 huisies 50 sorgbehoewende kinders Gebrek aan fondse vir volhoubaarheid. Bestuurspan: Bestuurder, Maatskaplike werker en Senior kinderversorger. Woon die plaaslike skole, kerke en kleuterskole by tensy hulle spesiale leerbehoeftes het.

Watter dienste lewer ons? Fisiese versorging Mediese versorging Terapeutiese dienste Geestelike versorging Skoolopleiding Indiensopleiding Gesinskonferensies Naweek- en vakansie keuring en plasing Netwerking en skakeling Bemarking en fondswerwing

Ontvang kinders oor naweke en vakansies VAKANSIE-OUERS   Ontvang kinders oor naweke en vakansies Normale huishouding Rolmodelle

GEMEENSKAPSBETROKKENHEID Ons ontvang wonderlike hulp van: Die gemeenskap van Moorreesburg Ander omringende gemeenskappe Die kerke Ander organisasies Die boerderygemeenskapppe

WAT KAN U DOEN. Bid asseblief vir:  Kinders in nood en dié wat. by WAT KAN U DOEN?   Bid asseblief vir:     Kinders in nood en dié wat by ons versorg word.  Kinderversorgers en ander personeel wat met die kinders werk.

U kan aanmeld as vrywilliger om ons te help met naweekversorging, vervoer, studiehulp, vryetydsbesteding en funksies.

U kan ’n finansiële bydrae direk in ons bankrekening inbetaal: Rekeninghouer: Huis van Heerde Bank: Nedbank Tak: Business Swartland Takkode: 128-505 Tjekrekeningnommer: 1285043324

Besoek ons, skakel ons, of skryf vir ons by: Huis van Heerde Kinderhuis Tuinstraat 28 Posbus 31 Moorreesburg 7310 Telefoon: 022-433-1042

Die volgende is altyd welkom: Kontant Erflatings Kruideniersware Vrugte Groente Vleis Rekenaarpapier Skryfbehoeftes Rekenaar-ink Toiletware Klere

Ons omgee maak ’n verskil aan môre HUIS VAN HEERDE Ons omgee maak ’n verskil aan môre