De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging

Verwante presentaties


Presentatie over: "Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging"— Transcript van de presentatie:

1 Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging

2 afgedank, oorbodig verklaar, slagoffers van organisasie rasionalisasie
MENSE WORD MENSE afgedank, oorbodig verklaar, slagoffers van organisasie rasionalisasie verloor hul werk MENSE HET MENSE VOEL ‘n werk, maar is bekommerd ontredderd, ontnugter, verlore, hulpeloos, kwaad MENSE HET deur werksverlies gegaan, maar benodig nog ondersteuning

3 hulpbronne om mense wat werksverlies ervaar te help en te begelei
ONS BENODIG hulpbronne om mense wat werksverlies ervaar te help en te begelei

4 VAARDIGHEDE EMOSIONELE SPIRITUELE LOOPBAAN TUSSEN-WERK BEPLANNING
FINANSIËLE WERKS-ORIËNTASIE

5 EMOSIONELE SPIRITUELE
fokus primêr op hierdie VAARDIGHEDE

6 …en voorts holisities op die hele mens
Spiritueel Emosioneel Fisies Intellektueel Wetlik Finansieël Professioneel Familie/Sosiaal

7 = Nuwe Begin tot die mag 4 Ons visie:
Ons ondersteun alle mense wat werks- en/of inkomsteverlies ervaar op geestelike, emosionele en materiële vlakke, volgens die voorbeeld en die gesindheid van Jesus Christus.

8 = Nuwe Begin tot die mag 4 Ons missie:
Ons wil mense in sulke omstandighede ondersteun om - die trauma te hanteer - hoop te vind vir die toekoms - ‘n goeie en gesonde selfbeeld te ontwikkel - menswaardig te voel en so op te tree - respek van hul intieme kring te herwin en te behou - bemagtig te wees vir toekomstige uitdagings

9 = Nuwe Begin tot die mag 4 #1 FORUM #2 FOKUS #3 FASILITEER #4 FAMILIE
Ons missie bevat 4 strategieë #1 FORUM #2 FOKUS #3 FASILITEER #4 FAMILIE

10 FORUM Gereelde byeenkomste waar deelnemers hul stories kan deel met ‘n makkergroep wat begrip het. Kundige sprekers word aangewend en effektiewe assessering van behoeftes vind plaas. Individue en groepe word geëvalueer en gekanaliseer.

11 FOKUS Persone wie begeleiding benodig word
geïdentifiseer. Begeleiding geskied deur verwysings na ’n netwerk van spesialiste, o.m. terapeute uit verskillende dissiplines, raadgewers, afrigters, beroeps-voorligters en plasings-agentskappe.

12 FASILITEER Opleidingsprogramme met die oog op nuwe en/of beter vaardighede word op ‘n bekostigbare of gesubsidieërde basis aangebied.

13 FAMILIE Individue word ter wille van nasorg en netwerk-moontlikhede bekendgestel aan bestaande ondersteuningstelsels. Verder word hulle aangemoedig en onderrig om ‘n eie netwerk te vestig, uit te bou en in stand te hou.

14

15 HOE JY BETROKKE KAN RAAK
Sensiteer en aktiveer jou geloofsgemeenskap Identifiseer mense met sulke behoeftes Nooi ons uit om nuwe forums te stig Skakel in by die netwerk en bou dit plaaslik uit Deel jou kundigheid met ons Dra finansieël by

16 Prof Russel Botman Prof Willie Esterhuyse
Beskermhere

17 KONTAK ONS BY Besoek ons webtuiste: www.nb4.co.za Tel : 021-9112632
Sel : Adres : Olive Schreinerstraat Parow Noord Besoek ons webtuiste:


Download ppt "Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging"

Verwante presentaties


Ads door Google