De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Verwante presentaties


Presentatie over: "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"— Transcript van de presentatie:

1 Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Beste <voeg kliënt se naam hier in> Ons weet almal hoe belangrik dit is om vir aftrede te spaar. En as ’n gewaardeerde kliënt vir wie finansiële welstand ’n prioriteit is, verstaan u die situasie waarskynlik beter as die meeste ander mense, omdat u reeds ’n uittree-annuïteit by ons het. Nietemin verander mense se behoeftes en omstandighede mettertyd. Nie so lank gelede nie het ons ’n produk geskep wat dit regtig aantreklik en lonend maak om vir aftrede te spaar – die Cumulus Echo Uittree-Plan. Ons motiveer u om u betalings vol te hou, deur u aftreespaarfonds ’n hupstoot te gee met ’n bedrag wat die Echo Bonus genoem word. Hoe langer u u belegging by Sanlam volhou, hoe hoër sal die Echo Bonus wees. U kan gerus oorweeg om voordeel te trek uit hierdie innoverende produk, deur eenvoudig u bestaande aftreeplan te omskep. Dit is regtig so maklik. U kan dit met min moeite en sonder enige koste doen. Hoekom sal u wag? Doen die slim keuse, en sluit aan by die meer as kliënte wat reeds na die Cumulus Echo Uittree-Plan omgeskakel het. As u belangstel om u aftreespaargeld aan te vul of wil gesels oor hoe u die belastingvoordele van ’n Sanlam Cumulus Echo Uittree-Plan maksimaal kan benut, kontak my <voeg adviseur se kontakbesonderhede hier in>. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.


Download ppt "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"

Verwante presentaties


Ads door Google