De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016."— Transcript van de presentatie:

1 Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016

2 Mev. A Kleynhans Mev. A Treurnich Adjunk Hoofde Beheer Liggaam Ouers
Baie Dankie Mev. A Kleynhans Mev. A Treurnich Adjunk Hoofde Beheer Liggaam Ouers

3 Oorspandering op Uitgawes: - Salarisse en Toelaes 172 000
Terugblik op 2015 Inkomste Tekort Oorspandering op Uitgawes: - Salarisse en Toelaes - Revue - Personeel Kursusse - Bemarkingskoste - Krieket Klubhuis Bruto Tekort

4 Besparings op Uitgawes:
- Onderhoud en Instandhouding - Munisipale Dienste - Kurrikulêr (Handboeke ens.) - Sport - Noodhulp & Medies 6 000 - Fotostaat en Drukwerk - Rekenaars - Kultuur / Fotoblad - Kapitale Projekte Totale Besparings Netto soos begroot!

5 Opsomming van Inkomste
INKOMSTES BEGROOT 2015 WERKLIK 2015 BEGROOT 2016 Skoolfonds Fondsinsameling Ander Inkomste TOTAAL R R R

6 Opsomming van Uitgawes
BEGROOT 2015 WERKLIK 2015 BEGROOT 2016 Onderhoud en Instandhouding Vervoer Salarisse en Toelaes Munisipale Dienste Leerlingfunksies 66 000 Kurrikulêr (Handboeke ens.) Sport Kultuur 59 000 Noodhulp 24 000 18 000 Kursusse Skoonmaakmiddels 60 000 Administrasie Ander Uitgawes Rekenaar Uitgawes Kapitale Uitgawes TOTAAL R R R

7

8 KAPITALE UITGAWES Paaiemente - Rekenaars 294 000
Opgradering van Klaskamers Meubels vir Klaskamers Totaal R

9 SAMEVATTING INKOMSTE R 11 268 000 UITGAWES R 11 190 000
SURPLUS R

10 Skoolfonds : 2016 R16 500 per Leerder
BETAAL OPSIES Eenmalig - voor 1 MAART 2016 (R1 500 korting) R15 000 Maandeliks Kontant / Tjeks of Internet - Januarie tot Oktober 2016 10 R1 650 - Januarie tot Desember 2016 12 R 1 375

11 Daar word besluit dat: Skoolgeld vir 2016 ten bedrae van R per leerder per jaar soos begroot en voorgelê, sodanig vasgestel en gehef word Die begroting soos voorgelê goedgekeur word Die beheerliggaam die reg het om interne skuiwe binne die begroting te maak om oorskotte en tekorte aan te suiwer op voorwaarde dat die totale begroting nie oorskry mag word sonder die goedkeuring van ‘n ouervergadering nie Alle ouers verplig sal wees om die volle bedrag van skoolfonds te betaal tensy hulle vrygestel of gedeeltelik vrygestel word ooreenkomstig die skolewet EN die nakoming van die vrystellingsvereistes soos deur die skolewet en beheerliggaam bepaal


Download ppt "Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016."

Verwante presentaties


Ads door Google