De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste <Name Surname> Die tyd het weer aangebreek.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste <Name Surname> Die tyd het weer aangebreek."— Transcript van de presentatie:

1 vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste <Name Surname> Die tyd het weer aangebreek dat ons planne begin finaliseer om met vakansie te gaan en seker maak dat alles in orde is. Het jy egter daaraan gedink om seker te maak dat jou geldsake ook in orde is? Sanlam het vir jou ’n kontrolelys saamgestel. Knyp net 5 minute af om uit te vind presies wat jou posisie ten opsigte van jou en jou gesin se toekoms is. Kyk asseblief na die kontrolelys by hierdie webwerf: Indien jy na voltooiing van die kontrolelys ’n behoefte het om met jou finansiële beplanner/makelaar te gesels, moenie huiwer om my te skakel nie. Ek sal met jou gesels oor spesifieke finansiële oplossings wat saamgestel is om jou behoeftes te pas. Ek sien uit daarna om jou te help seker maak dat jy finansiële sekuriteit het voordat jy met vakansie gaan. Indien ek nie van jou hoor nie, wens ek jou ’n baie aangename feestyd toe, en ry veilig. Groete <Name Surname> < signature>


Download ppt "Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste <Name Surname> Die tyd het weer aangebreek."

Verwante presentaties


Ads door Google