De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rekenaar Virusse.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rekenaar Virusse."— Transcript van de presentatie:

1 Rekenaar Virusse

2 Wat is ‘n Virus? Virusse is programme wat sonder jou wete en toestemming, kan oopmaak en dupliseer op jou rekenaar. Die virus vervang die “Execution files” en programme met korrupte kode, en kan veroorsaak dat jou rekenaar gedeeltelik of glad nie werk nie. In 1986 is die eerste van ons outjies geskryf, naamlik “Brain”. Dit was ’n “boot sector virus”wat “boot sectors” geïnfekteer het.

3 Die skryf van ‘n Virus? ’n Virus ontstaan deur iemand wat die kode skryf om ander rekenaars te infekteer. Hierdie kode kan baie probleme veroorsaak soos bv. Programme kan gedeeltelik of glad nie meer werk nie. Lêers (files) kan korrup word of uitgevee word. Toegang tot jou rekenaar kan verkry word. Sisteem lêers kan oorgeskryf word.

4 Die duplisering van ‘n Virus
As ’n rekenaar nie beskerm word teen Virusse nie, kan dit geïnfekteer word. ’n Virus kan vinnig versprei oor jou se rekenaar se lêers en programme. ’n Virus kan ook dormant (stil) lê totdat jy dit aktiveer.

5 Hoe haal ek ‘n Virus af? Daar is spesiale Anti-Virus sagteware
beskikbaar, wat Virusse kan afhaal van jou rekenaar. Die sagteware sal jou rekenaar ook teen Virusse beskerm.

6 Tipes Virusse "Trojan Horse" "File Infector" "Worm"
Hy dupliseer nie self nie maar hy maak onverwagte openinge in die sekuriteit van die rekenaar. "Worm" Hy kruip weg in ’n program en dupliseer van sisteem tot sisteem. "File Infector" Hy kruip weg in ’n lêer (file) en as jy lêer oopmaak dan dupliseer hy en eet ’n stuk van die lêer op.

7 Veiligheidsmaatreëls
Skaf ’n Anti-virus program aan wat jou rekenaar sal beskerm teen virusse. Vermy programme van onbekende bronne. Moenie onbekende E-posse oopmaak nie, maar “delete” liewers. Op-dateer jou Anti-virus program gereeld oor die Internet. Doen gereelde “backups” van jou programme en lêers

8 Die Einde


Download ppt "Rekenaar Virusse."

Verwante presentaties


Ads door Google