De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele."— Transcript van de presentatie:

1

2 Hoekom belê in aandele

3 Binnelandse Aandele

4 Risiko’s Werêld ekonomie herstel stadig
Europa sukkel om behoorlik aan die gang te kom Japan gebruik ‘n baie swak yen om sy ekonomie te stimuleer In Suid-Afrika woed arbeidsonrus voort, ons sit met groot tekorte wat ‘n swak wisselkoers teweegbring Suid-Afrika se vernaamste probleem is die kwessie van werkskepping Met groot tekorte en skuld plaaslik en wêreldwyd veral in Ontwikkelde lande soos die VSA kan hoër rentekoerse nie bekostig word nie Die tekorte wat lei tot ‘n swak Rand kan uitvoere stimuleer wat tot ekonomiese groei kan lei Ek verwag lae rentekoerse vir baie langer Dit blyk positief vir Aandele Beleggings vorentoe

5 Rentekoerse gaan langer neem om te styg

6 Rentekoerse top in 2015

7 Ekonomiese siklus: Waar is ons tans?

8 Koperprys wêreldekonomie

9 Plaaslike aandele Plaaslike Aandele bietjie oorwaardeerd tans
Sekere sektore bied waarde en goeie aandele seleksies deur PSG behoort tot uitprestering te lei Dit is gevaarlik om te dink in absolute terme bv. As rentekoerse gaan styg dat die aandele mark nie sal groei nie. Onthou die mark pas altyd aan en geleidelike rentekoers stygings sal nie die mark ontwrig nie Plaaslike Staatseffekte is tans die mees onaantreklikste bateklas Kontant bied tans baie min beleggings potensiaal omdat rentekoerse baie laag is Aandele bly nog steeds die beste bateklas langtermyn Belleggings in plaaslike aandele met Buitelandse blootstelling moet voorkeur geniet

10 Buitelandse aandele VSA Aandele waardes verhandel tans teen intrinsieke waarde Europese Aandeleverhandel teen groot diskonto’s op intrinsieke waarde Ekonomiese herstel in ontwikkelde lande behoort verdere verdienste groei te ondersteun Opkomende Markte verhandel teen billike vlakke en verdere verswakking van hul wisselkoerse kan bydra tot die aantreklikheid van Opkomende markte deur buitelandse beleggers Globale Staatseffekte is baie oorwaardeerd as gevolg van publieke skuld wat baie gestyg het in ontwikkelde lande Buitelandse kontant beleggings opbrengste is reël negatief

11 Vooruitsigte vir markte vorentoe

12 Voorspellings vir die volgende jaar
Top in Vleispryse oorsee Nuwe Algehele Hoogtepunt van $150+ in ru-olie prys % Nie laagtepunt bereik nie Aandele markte nog hoër met afverkopings tussenin Borrel in Sosiale media aandele soos Twitter ens. Van hierdie maatskappye gaan niks werd wees nie Groot prystygings in biotegnologies maatskappye die volgende 5 jaar Oplewing in edelmetaal pryse Nuwe algehele hoogtepunt in die koper prys Eiendomspryse verhoog Bulmark in hout en tekorte vorentoe Mexikaanse ekonomie word die volgende China

13 of e-pos by dimitri.mitropapas@psg.co.za
Kontak besonderhede Skakel my gerus Dimitri Mitropapas by of e-pos by Baie dankie!


Download ppt "Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele."

Verwante presentaties


Ads door Google