De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Is jy amper‘n senior?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Is jy amper‘n senior?."— Transcript van de presentatie:

1 Is jy amper‘n senior?

2 Reëls van die spel Deel die klas in vyf groepe.
Elke groep moet in ‘n half sirkel of ry langsaan mekaar sit. Daar mag slegs een spreker wees per groep. Die hele groep moet die antwoord uitwerk of bespreek. Elke groep kry ‘n vlaggie en die spreker wat die eerste vlaggie opsteek mag die vraag beantwoord. Indien die antwoord verkeerd is kry die ander groepe kans As jy uit is, is dit uit en dit bepaal op watter graad vlak van Rekeningkunde jy en jou groepmaats lê

3 Doel van die spel Die doel van die spel is om te kyk of alle leerders wel op senior (graad 12) vlak van Rekeningkunde is Dit is ook sommer lekker hersiening van al die jare se kennis en vaardighede

4 Ontleding en vertolking
Graad 9 Graad 10 Graad 11 Krediet verkope Algemene Joernaal Bank- versoening Krediet aankope Loon en salaris- joernale Bate-verkope Kleinkas Regstelling van foute Venoot-skappe Finansiële state BTW Klubs Ontleding en vertolking Begrotings Periodieke Voorraad stelsel

5 Krediet verkope Vraag 1 Wat word die persoon genoem waaraan mens op krediet verkoop? Antwoord 1 Debiteur Terug

6 Krediet aankope Vraag 2 Watter tipe brondokument ontvang mens as mens op krediet aankoop? Antwoord 2 Oorspronklike kredietaankoopfaktuur of Oorspronklike faktuur Terug

7 Kleinkas Vraag 3 Wat is die grootste verskil tussen die Kleinkasjoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal? Antwoord 3 Die Kleinkas is slegs vir kontant aankope terwyl die Kontantbetalingsjoernaal EFT’s en tjeks ook bevat Terug

8 Finansiële state Vraag 4 Inkomstes – Uitgawes = ………………. Bates = ………….. + …………… Antwoord 4 Wins Eienaarsbelang + Laste Terug

9 Ontleding en vertolking
Vraag 5 Gee die formule vir rentabiliteit Antwoord 5 Netto wins x 100 Eienaarsbelang Terug

10 Algemene Joernaal Vraag 1 Watter tipe transaksies vind in die Algemene Joernaal plaas? Antwoord 1 Nie-kontant transaksies Of Voorbeelde: ontrekkings deur eienaar, donasies, ens Terug

11 Loon en salarisjoernale
Vraag 2 B. Volschenk het 45uur normale tyd gewerk en 2ure oortyd. Normale ure tarief is R14 per uur en die oortydtarief is 2½ keer die normale tarief. Hoeveel is sy bruto loon vir die week? Antwoord 2 R630 normale tyd R70 oortyd Dus: R700 vir die week sonder aftrekkings Terug

12 Regstelling van foute Vraag 3 Voltooi die volgende tabel ten opsigte van die transaksie: Die totaal van die verkopekolom in die Debiteurejoernaal is met R100 te veel opgetel Debiteurekontrole Debiteurelys Debiet Krediet Antwoord 3 Debiteurekontrole Debiteurelys Debiet Krediet R100 Terug

13 BTW Vraag 4 Wat is die verskil tussen vrygestelde goedere en nulkoersgoedere? Antwoord 4 Vrygestelde goedere en dienste is items wat volgens die wet nie BTW gehef op moet word nie, bv. Finansiële dienste, huur, vervoer, opvoedkundige dienste Nulkoersgoedere en dienste is noodskaaklikhede soos bv. Melk, vrugte en groente, eiers, brandstof, ens. Terug

14 Begrotings Vraag 5 As die werklike verkope vir Februarie R was en daar word begroot dat dit in Maart met 7% sal daal, wat sal Maart se geskatte verkope wees? Antwoord 5 R444540 Terug

15 Bankversoening Vraag 1 Indien ‘n vooruitgedateerde tjek ontvang word, hoe word dit aangetoon? Antwoord 1 Dit word glad nie êrens in daardie dag/maand ingeskryf nie. Dit word in die kluis bewaar tot die datum van die tjek aanbreek en dan word dit in die KOJ aangeteken. Terug

16 Bateverkope Vraag 2 Bereken die waardevermindering van die volgende voertuig indien die kosprys R is en die opgehoopte waardevermindering R is. Waardevermindering word bereken op 25% teen die verminderde saldo metode Antwoord 2 R15 000 Terug

17 Vennootskappe Vraag 3 Vennoot A onttrek haar maandelikse salaris van R ‘n Tjek is uitgereik. Watter uitwerking sal dit op die Algemene Grootboek hê? Antwoord 3 Debiteer - Onttrekkings: A Krediteer - Bank Terug

18 Klubs Vraag 4 Watter tipe rekening is Ledegeld? Antwoord 4 Inkomste
Terug

19 Periodieke voorraadstelsel
Vraag 5 Wat is die hoof verskil tussen die periodieke voorraadstelsel en die deurlopende voorraadstelsel? Antwoord 5 Die Verkope en Koste van Verkope rekeninge word vervang met Aankope en Verkope rekeninge Terug


Download ppt "Is jy amper‘n senior?."

Verwante presentaties


Ads door Google